1965
Kalenders
Bloedige Sondag in Selma. Alabama
Die jaar 1965 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 65ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Die Suid-Afrikaanse swemster Karen Muir .
Gebeure
Geboortes
4 Januarie – Velenkosini Hlabisa , Suid-Afrikaanse politikus.
10 Januarie – Zamuxolo Peter , Suid-Afrikaanse politikus († 2020 ).
20 Januarie – Sophie, Gravin van Wessex , vrou van prins Edward van die Verenigde Koninkryk .
31 Januarie – Carl Walter Meyer , Suid-Afrikaanse skilder († 2017 ).
1 Februarie – Brandon Lee , Amerikaanse akteur († 1993 ).
4 Februarie – Julianne Buescher , Amerikaanse aktrise en stemkunstenaar.
10 Februarie – Dana Winner , Belgiese sangeres.
14 Februarie – Zinzan Brooke voormalige Nieu-Seelandse rugbyspeler (agsteman).
18 Maart – Alan Winde , Premier van die Wes-Kaap .
24 Maart – Oliver Widmer , Switserse bas-bariton operasanger.
25 Maart – Sarah Jessica Parker , Amerikaanse aktrise.
30 Maart – Piers Morgan , Engelse omroeper, joernalis, skrywer en televisiepersoonlikheid.
31 Maart – Amanda Luyt , Afrikaanse sangeres.
4 April – Robert Downey jr. , Amerikaanse akteur.
9 April – Mark Pellegrino , Amerikaanse akteur.
16 April – Martin Lawrence , Amerikaanse akteur en komediant.
3 Mei – Michail Prochorov , Russiese sakeman en miljardêr.
26 Mei – Miri Regev , Israelse politikus.
1 Junie – Illse Roos , Suid-Afrikaanse aktrise.
10 Junie – Elizabeth Hurley , Amerikaanse aktrise.
16 Junie – Mark Lawrence , Suid-Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter.
28 Junie – Tiaan Strauss , Suid-Afrika se drie-en-veertigste Springbokkaptein .
13 Julie – Hannes Strydom , Springbokrugbyspeler († 2023 ).
17 Julie – Alex Winter , Engelse regisseur, akteur en vervaardiger.
19 Julie – Hailemariam Desalegn , Ethiopiese politikus, van 2012 tot 2018 premier van Ethiopië .
11 Augustus – Embeth Davidtz , Afrikaans- en Engelstalige aktrise.
19 Augustus – Johan Botha , Suid-Afrikaanse tenoor († 2016 ).
27 Augustus − Lynn Shelton , Amerikaanse regisseuse, aktrise en skryfster († 2020).
1 September – Craig McLachlan , Australiese akteur en sanger.
7 September – Angela Gheorghiu , Roemeense sopraan.
24 September – Irene van Wyk , Afrikaanse gospel-sangeres († 2009 ).
26 September – Petro Porosjenko , Oekraïense sakeman en politikus (oud-president).
31 Oktober – Paul du Toit , Suid-Afrikaanse kunstenaar en beeldhouer († 2014 ).
2 November – Paweł Adamowicz , Poolse politikus († 2019 ).
2 November – Shah Rukh Khan , Indiese filmakteur.
9 November – Bryn Terfel , Walliese operasanger.
10 November – Eddie Irvine , Noord-Ierse Formule Eenrenjaer .
13 November – Mark Perrow , Suid-Afrikaanse kanovaarder († 2020 ).
28 November – Erwin Mortier , Vlaamse skrywer .
16 Desember – Alexander Pechtold , voormalige Nederlandse politikus van die D66-party.
27 Desember – Salman Khan , bekroonde Indiese akteur en rolprentvervaardiger in Bollywood .
Desember – Valda Jansen , Suid-Afrikaanse skrywer, digter en radio-omroeper.
Sterftes
4 Januarie – T.S. Eliot , Amerikaans-Britse digter en dramaturg, ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1948 (* 1888 ).
24 Januarie – Winston Churchill , Britse politikus en staatsman, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk , en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde in 1953 (* 1874 ).
23 Februarie – Stan Laurel , Engelse akteur en skrywer, bekend vir sy The Laurel and Hardy Show (* 1890 ).
10 April – Linda Darnell , Amerikaanse aktrise (* 1923 ).
24 April – Louise Dresser , Amerikaanse aktrise (* 1878 ).
28 April – F. Bordewijk , Nederlandse skrywer van romans, novelle, toneelstukke, prosagedigte, parodieë en kritiek (* 1884 ).
22 Junie – David O. Selznick, Amerikaanse rolprentvervaardiger (* 1902 ).
13 Junie – Martin Buber , Oostenrykse-Israeliese-joodse godsdiensfilosoof (* 1878 ).
7 Julie – Moshe Sharett , Israelse politikus (eerste minister) (* 1894 ).
19 Julie – Ingrid Jonker , Suid-Afrikaanse digteres (* 1933 ).
14 Augustus – Jan van Nijlen , Vlaamse digter en essayis (* 1884 ).
8 September – Dorothy Dandridge , Amerikaanse aktrise (* 1923 ).
6 Oktober – Tom Kennedy , Amerikaanse akteur (* 1885 ).
14 Oktober – Attie van Heerden , atleet en rugbyspeler (* 1898 ).
25 Oktober – Hans Knappertsbusch , Duitse dirigent (* 1888 ).
30 November – Richard Saul , Britse vegvlieënier en lugmaggeneraal tydens die Tweede Wêreldoorlog (* 1891 ).
16 Desember – W. Somerset Maugham , Engelse skrywer (* 1874 ).