2001
Kalenders
President Bush
Die jaar 2001 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
2001 was die Verenigde Nasies se internasionale jaar van die vrywilliger.
Die Afrikaanse Wikipedia word geskep.
Aanvalle van 11 September 2001 in die VSA
Gebeure
Geboortes
1 Januarie − Angourie Rice , Australiese aktrise
30 Januarie − Christo Lamprecht , Suid-Afrikaanse amateurgholfspeler
2 Februarie − Connor Gibbs , Amerikaanse akteur
15 Februarie − Haley Tju , Amerikaanse aktrise
21 Februarie − Isabella Acres , Amerikaanse aktrise
3 Mei − Rachel Zegler , Amerikaanse aktrise
23 Mei − Matt Lintz , Amerikaanse akteur
1 Junie − Ed Oxenbould , Australiese akteur.
6 Junie - Cole Hocker, Amerikaanse atleet.
21 Junie − Eleanor Worthington Cox , Britse aktrise
10 Julie − Isabela Moner , Amerikaanse aktrise en sanger
22 Julie − Alisha Newton , Kanadese aktrise
6 Augustus − Ty Simpkins , Amerikaanse akteur
3 September − Kaia Gerber , Amerikaanse model en aktrise
15 September − Emma Fuhrmann , Amerikaanse aktrise
1 Oktober − Luna Blaise , Amerikaanse aktrise en sanger
8 Oktober − Percy Hynes White , Kanadese akteur
12 Oktober − Raymond Ochoa , Amerikaanse akteur en stemkunstenaar
13 Oktober − Caleb McLaughlin , Amerikaanse akteur
14 Oktober − Rowan Blanchard , Amerikaanse aktrise
14 Desember − Joshua Rush , Amerikaanse akteur
16 Desember − Sebastian Croft , Engelse akteur
18 Desember − Billie Eilish , Amerikaanse sanger
Sterftes
1 Januarie – Ray Walston , Amerikaanse akteur (* 1914 ).
11 Januarie – Denys Lasdun , Britse argitek (* 1914 ).
12 Januarie – William Hewlett, medestigter van Hewlett-Packard.
16 Januarie – Laurent-Désiré Kabila , president van die Demokratiese Republiek van die Kongo .
12 Februarie – Albert Crafford , Afrikaanse skrywer en joernalis (* 1932 ).
24 Februarie – Claude Shannon , Amerikaanse wiskundige en kriptograaf (* 1916 ).
25 Februarie – Sir Donald Bradman , Australiese krieketspeler (* 1908 ).
? Maaart – Pietie du Plessis , Suid-Afrikaanse politikus (* 1935 ).
6 Maart – Dr. Gert van der Linde , predikant van die Gereformeerde Kerk (* 1920 ).
12 Maart – Robert Ludlum , Amerikaanse skrywer (* 1927 )
21 Maart – Vause Raw , Suid-Afrikaanse politikus (* 1921 )
20 April – Giuseppe Sinopoli , Italiaanse komponis, arts en antropoloog (* 1946 ).
25 April – Michele Alboreto , Italiaanse F1-renjaer (* 1956 ).
26 April – Guy Butler , Suid-Afrikaanse digter, dramaturg en akademikus (* 1918 ).
12 Mei – Perry Como , Amerikaanse sanger (* 1912 ).
28 Mei – Francisco Varela, bioloog en filosoof .
3 Junie – Anthony Quinn , Amerikaanse akteur (* 1915 ).
21 Junie – Soad Hosny , Egiptiese aktrise (* 1943 ).
27 Junie – Jack Lemmon , akteur (* 1925 ).
28 Junie – Mortimer Adler , Amerikaanse filosoof (* 1902 ).
3 Julie – Delia Derbyshire , Engelse baanbreker-musikant en -komponis van elektroniese musiek (* 1937 ).
19 Julie – Rob Wout alias Opland , Nederlandse politieke tekenaar (* 1928 ).
29 Julie – Henryk Jablonski, president van Pole .
6 Augustus – Wilhelm Mohnke , Duitse Tweede Wêreldoorlog generaal (* 1911 ).
20 Augustus – Fred Hoyle, sterrekundige en skrywer.
30 Augustus – Govan Mbeki , Suid-Afrikaanse politikus en vader van Thabo Mbeki (* 1910 )
2 September – Chris Barnard , Afrikaanse mediese pionier (* 1922 ).
9 September – Ahmad Shah Massoud , militêre bevelvoerder van die Noordelike Alliansie in Afghanistan (* 1953 ).
29 September – George Harrison , musikant.
10 Oktober – Anna Amelia Obermeyer , 'n Suid-Afrikaanse plantkundige (* 1907 ).
13 Oktober – Prof. Louis Eksteen , Afrikaanse leksikograaf (* 1930 ).
15 November – Jan Rabie , Afrikaanse skrywer (* 1920 ).
26 November – Joe Modise , Suid-Afrikaanse ANC-politikus en kabinetsminster (* 1929 ).
4 Desember – Marike de Klerk , eerste vrou van die voormalige Staatspresident van Suid-Afrika , F.W. de Klerk (* 1937 ).
18 Desember – Gilbert Bécaud , Franse sanger, komponis, pianis en akteur (* 1927 ).
30 Desember – Wahjoe Sardono Indonesiese akteur, komediant en dosent (* 1951 ).
31 Desember – Eileen Heckart , Amerikaanse aktrise (* 1919 ).
Fisika : Eric A. Cornell, Wolfgang Ketterle, Carl E Wieman.
Chemie : William S. Knowles, Ryoji Noyori, K. Barry Sharpless.
Geneeskunde : Leland H. Hartwell, R. Timothy Hunt, Paul M. Nurse.
Letterkunde : V.S. Naipaul.
Vrede : Verenigde Nasies, Kofi Annan .
Ekonomie : George A. Akerlof, A. Michael Spence, Joseph E. Stiglitz.