A&W Restaurants is 'n ketting van kitskosrestaurante wat bekend is vir sy wortelbier- en wortelbiervlotte. A & W was eintlik die eerste suksesvolle "franchise"-maatskappy: die konsessiesaak het omstreeks 1921 in Kalifornië begin. Die maatskappy se identiteit is geneem uit die eerste letters van die vanne van vennote Roy W. Allen en Frank Wright.
Die spyskaart van hierdie restaurant sluit in, maar is nie beperk tot hamburgers, slaptjips en warmbrakke (hotdogs). Die restaurant het baie takke dwarsoor die wêreld sowel as in die Verenigde State.
Verwysings
Eksterne skakels