Bakspel is een van die oudste bordspele vir twee spelers. Die geskiedenis daarvan kan byna 5000 jaar teruggevoer word na argeologiese ontdekkings in Mesopotamië.[1][2][3][4]
Die swart en wit/rooi spelstukke word volgens die val van die dobbelsteentjies geskuif. 'n Speler wen wanneer hy/sy al sy stukke van die bord verwyder het voor sy teenstander kon.
Verwysings
↑Wilkinson, Charles K (Mei 1943). "Chessmen and Chess". The Metropolitan Museum of Art Bulletin. New Series 1 (9): 271–279. doi:10.2307/3257111. JSTOR3257111.