Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Boulton Paul Balliol

Boulton Paul Balliol
Balliol T.2 in 1955
Tipe Tweesitplek opleidingsvliegtuig
Vervaardiger Boulton Paul Aircraft
Ontwerp deur John Dudley North
Nooiensvlug 30 Mei 1947
Bekendstelling 1950
Status Onttrek
Hoofgebruikers Britse Lugmag
Britse Vloot
Aantal gebou 229

Die Boulton Paul Balliol en die maritieme weergawe Sea Balliol is enkelvlerk militêre opleidingsvliegtuie wat ontwikkel is vir die Britse Lugmag en Britse Vloot deur Boulton Paul Aircraft. Die vliegtuig is ontwikkel in die laat 1940's en is ontwikkel om die Harvard te vervang. Dit gebruik 'n Rolls-Royce Merlin enjin. Die Sea Balliol is ontwikkel vir landing op vliegdekskepe.

Die P.108 Balliol T.Mk 1 is 'n variant wat ontwikkel is waarvan drie prototipes gebou is. Hulle is aangedryf deur 'n Armstrong Siddeley Mamba turboskroef enjin.

Eksterne skakels

Kembali kehalaman sebelumnya