Chandigarh (Hindi: ਚੰਡੀਗੜ੍ਹ, Pandjabi: جنذيكذه) is 'n stad en uniegebied in die noorde van Indië en die hoofstad van die twee deelstate Haryana en Punjab. Die stad is een van die mees bevolkte metropolitaanse gebiede in Noord-Indië, met 'n bevolking van 960 787 in 2011. Chandigarh het ná die onafhanklikheid en deling van Brits-Indië die eerste nuut beplande stad geword. Ná die verdeling van die streek Punjab tussen Indië en Pakistan is met Haryana in 1947 'n nuwe deelstaat vir die Hindi-bevolking gestig. Die stad is deur die Frans-Switserse argitek Le Corbusier ontwerp.
Chandigarh was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1987.
Eksterne skakels