Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Delmas

Delmas
Delmas is in Mpumalanga
Delmas
Delmas
Koördinate: 26°09′S 28°41′O / 26.150°S 28.683°O / -26.150; 28.683
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistriksmunisipaliteitNkangala
Plaaslike MunisipaliteitVictor Khanye (Delmas)
Stigting1907
Oppervlak
 • Totaal8,74 km2 (3,37 vk. myl)
Hoogte
1 560 m (5 118 ft)
Bevolking
 • Totaal7 399
 • Digtheid850/km2 (2 200/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
2210
Skakelkodes013

Delmas is 'n boerderydorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga, oos van Johannesburg. Die plaaslike boerderye produseer mielies, koring, aartappels en hoenders.

Geskiedenis

Die Gereformeerde kerk Delmas. Die argitekte was Geers en Geers.

Die dorp is in 1907 op die plaas Witklip uitgelê. Sy eienaar, Frans-gebore Frank Dumat, het besluit om die nedersetting de le mas ("van die klein plaas") te noem.

Distrik

Die distrik is 5 500 km2 groot.

Sien ook

Bron

Kembali kehalaman sebelumnya