Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

FIFA

FIFA
Kenteken van die FIFA
Kenteken van die FIFA
Franse naam Fédération Internationale de Football Association
Engelse naam International Federation of Association Football
Spaanse naam Federación Internacional de Fútbol Asociación
Duitse naam Internationaler Verband des Association Fußball
Land wêreldwyd
Sportsoorte Sokker
Gestig op 21 Mei 1904
Gestig in Parys, Frankryk
President Gianni Infantino
Adjunkpresidente Salman bin Ibrahim Al Khalifa (AFC)
Aleksander Čeferin (UEFA)
Alejandro Domínguez (CONMEBOL)
Patrice Motsepe (CAF)
Victor Montagliani (CONCACAF)
Sándor Csányi
Lambert Maltock (OFC)
Sekretaris-generaal Fatma Samoura
Konfederasies AFC, CAF, CONCACAF, CONMEBOL, OFC, UEFA
Setel Zürich, Switserland
Lede 211
Affiliasie Internasionale Olimpiese Komitee
Amptelike tale Arabies, Engels, Frans, Duits, Italiaans en Spaans
Amptelike webwerf fifa.com

Die Internasionale Federasie vir Voetbal Assosiasie (Frans: Fédération Internationale de Football Association; Spaans: Federación Internacional de Fútbol Asociación; Duits: Internationaler Verband des Association Fußball), algemeen bekend as FIFA, is die internasionale beheerliggaam vir sokker. Hulle hoofkantoor is in Zürich, Switserland, en die huidige president is Gianni Infantino. FIFA is verantwoordelik vir die organisasie en beheer van die hoof voetbalgeleenthede, onder andere die FIFA Sokker-Wêreldbeker, wat sedert 1930 aangebied word.

Vlag van die FIFA

FIFA het 211 assosiasielede – 18 meer as die Verenigde Nasies. Die amptelike tale is Arabies, Engels, Frans, Duits, Italiaans en Spaans.

Konfederasies

FIFA se konfederasies

FIFA het ses konfederasies as lid, naamlik:

Presidente en adjunkpresidente

Die huidige president Gianni Infantino
Presidente
Naam Nasionaliteit Termyn
Robert Guérin Vlag van Frankryk Frankryk 1904–1906
Daniel Burley Woolfall Vlag van Engeland Engeland 1906–1918
Jules Rimet Vlag van Frankryk Frankryk 1921–1954
Rodolphe William Seeldrayers Vlag van België België 1954–1955
Arthur Drewry Vlag van Engeland Engeland 1955–1961
Sir Stanley Rous Vlag van Engeland Engeland 1961–1974
João Havelange Vlag van Brasilië Brasilië 1974–1998
Sepp Blatter Vlag van Switserland Switserland 1998–2016
Gianni Infantino Vlag van Switserland Switserland 2016–hede
Adjunkpresidente
Naam Nasionaliteit Termyn
Ebbe Schwartz Vlag van Denemarke Denemarke 1954–1962
Gustav Wiederkehr Vlag van Switserland Switserland 1962–1972
Artemio Franchi Vlag van Italië Italië 1972–1983
Jacques Georges Vlag van Frankryk Frankryk 1983–1990
Lennart Johansson Vlag van Swede Swede 1990–2007
Michel Platini Vlag van Frankryk Frankryk 2007–2015

Sekretarisse-generaal

Fatma Samoura, die huidige sekretaris-generaal
Naam Nasionaliteit Termyn
Louis Muhlinghaus Vlag van België België 1904–1906
Carl Anton Wilhelm Hirschmann Vlag van Nederland Nederland 1906–1931
Ivo Schricker Vlag van Duitsland Duitsland 1932–1951
Kurt Gassmann Vlag van Switserland Switserland 1951–1961
Helmut Käser Vlag van Switserland Switserland 1961–1981
Sepp Blatter Vlag van Switserland Switserland 1981–1998
Michel Zen-Ruffinen Vlag van Switserland Switserland 1998–2002
Urs Linsi Vlag van Switserland Switserland 2002–2007
Jérôme Valcke Vlag van Frankryk Frankryk 2007–2016
Fatma Samoura Vlag van Senegal Senegal 2016–hede

Eksterne skakels

Kembali kehalaman sebelumnya