Die gemiddelde tyd tussen falings (GTTF) is die gemiddelde tyd tussen sisteemfalings. In Engels word dit "mean time between failure" genoem en die afkorting "MTBF" word gebruik.
Die volgende formule geld:
Om GTTF prakties te verduidelik, kyk na die bedryfsdata van drie soortgelyke eenhede:
Die volgende tabel gee die verskillende waardes
Eenheid
Begin
Einde
Totale tyd
Aftyd
Optyd
#falings
GTTF
1
80
350
270
10
260
2
260/2 = 130
2
40
240
200
0
200
1
200/1 = 200
3
20
280
260
50
210
2
220/2 = 105
Gemiddeld
-
-
730
60
670
5
670/5 = 134
Totale tyd = Begin - Einde
Optyd = Totale tyd - aftyd
GTTF = Optyd/falings
Let daarop dat die gemiddelde GTTF vir die drie eenhede nie die gemiddeld van elkeen afsonderlik is nie. Met ander woorde GTTF != (130+200+105)/3 = 145