Glenferness LH is 'n voorstad in die weste van Midrand, Suid-Afrika. Dit bestaan uit verskeie klein uitgemete landbouhoewes.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.