|
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
|
Jacobsdal was 'n klein dorpie in Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Ná die stigting en vinnige groei van Zeerust, het die dorpie se bestaan doodgeloop.