Jan Garbarek |
---|
Jan Garbarek tydens 'n konsert in Athene in 2007 |
Agtergrondinligting |
---|
Gebore | 4 Maart 1947 (1947-03-04) (77 jaar oud) Mysen, Østfold (Noorweë) |
---|
Oorsprong | Oslo, Noorweë |
---|
Genres | Jazz, klassieke musiek, wêreldmusiek |
---|
Beroep(e) | Saksofonis, komponis, musiekvervaardiger |
---|
Instrumente | Sopraan- en tenoorsaksofoon |
---|
Jare aktief | 1966 — hede |
---|
Etikette | ECM, Flying Dutchman |
---|
Assosiasies | George Russell, Terje Rypdal, Bobo Stenson, Keith Jarrett, Ralph Towner, Eberhard Weber, Bill Frisell, David Torn, Gary Peacock, Hilliard Ensemble |
---|
Webwerf | www.garbarek.com |
---|
Jan Garbarek (* 4 Maart 1947 in Mysen, Noorweë) is 'n Noorse jazz-saksofonis wat aan vaderskant van Poolse afkoms is. Hy word by die beduidendste hedendaagse jazz-musici in Europa gereken en is een van die mees bekwame verteenwoordigers van Skandinawiese jazz.