In 1929 word hy tot die parlement in die kiesafdeling Bloemfontein-suid verkies en is in 1933 teen Colin Fraser Steyn herkies. In 1938 word hy in die nuwe kiesafdeling van die distrik Bloemfontein verkies.
Bron
Doodsberig: South African Railway News, volumes 13-14, 1960, bl. 214
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.