Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Konsertina

'n Engelse konsertina

'n Konsertina (ook wel 'n krismiswurm of boerepompie genoem) is 'n draagbare musiekinstrument wat in beide hande gehou word. Dit het knoppies vir klawers en 'n blaasbalk wat die lug oor metaaltongetjies blaas. Die instrument vorm deel van die instrumente wat gebruik word om boeremusiek te maak.

Sien ook

Eksterne skakels

Kembali kehalaman sebelumnya