Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Kopties

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Kopte.
Kopties
ⲘⲉⲧⲢⲉⲙ̀ⲛⲭⲏⲙⲓ, Μετ Ρεμνχημι Mad.Rmenkami
Gepraat in: Vlag van Egipte Egipte
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Australië Australië
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Totale sprekers: uitgesterf[1]
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Egipties
  Kopties 
Skrifstelsel: Koptiese alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: cop
ISO 639-3: cop

Die Koptiese taal (Bohairies: ⲙⲉⲧⲣⲉⲙ̀ⲛⲭⲏⲙⲓ met.rem.ən.khēmi, Sahidies: ⲙⲛⲧⲣⲙⲛⲕⲏⲙⲉ mənt.rəm.ən.kēme, Grieks: Μετ Ρεμνχημι Met Rem(e)nkhēmi) het regstreeks ontwikkel uit die Egiptiese taal, 'n selfstandige tak van die Afro-Asiatiese tale wat in hiërogliewe en die Hieratiese en Demotiese alfabette geskryf is. Die Koptiese alfabet is 'n gemodifiseerde vorm van die Griekse alfabet, waarby sommige letters - afhanklik van die verskillende dialekte - uit die Demotiese skrif ontwikkel is. Kopties het geleidelik ook elemente van ander tale oorgeneem.

Die bloeitydperk van Kopties was in die tydperk tussen 200 en 1100. Die laaste historiese verwysings na 'n Koptiese omgangstaal dateer uit die 17de eeu. Kopties dien nog steeds as die liturgiese taal van die Kopties-Ortodokse Kerk.

Geskiedenis

Koptiese inskrif (3de eeu n.C.)

Die Koptiese taal het ná die kerstening van Egipte in die 3de en 4de eeu uit die Demotiese taal ontwikkel en het ook ná die Arabiese verowering van Egipte nog enkele eeue die omgangstaal in die land gebly. Met die propagering van Arabies is die taal egter tussen die 10de en 13de eeu grootskaals verdring en het as omgangstaal in die 17de eeu uitgesterf. Net in Bo-Egipte is dit moontlik nog tot aan die begin van die 19de eeu gebesig.

Kopties het nogtans nooit as die administratiewe taal van Egipte gedien nie. In die Christelik-Bisantynse tydperk het Grieks steeds hierdie funksie vervul, wat as gevolg van die islamisering deur Arabies vervang is. Kopties was meestal die huis- en kerktaal. Aangesien Egipte een van die eerste gebiede was wat die Christelike geloof aangeneem het, is die Bybel en ander liturgiese tekste al vroeg in Kopties vertaal. Belangrike tekste soos die Evangelie van Maria en ander werke uit die Nag-Hammadi-versameling het as Koptiese vertalings van Griekse originele bewaar gebly en is waardevolle bronne uit die vroeë Christelike geskiedenis.

Die ou Koptiese taal is verdeel in vyf dialekte, waarvan Sahidies in Opper-Egipte en Bohaïries in Onder-Egipte die belangrikstes is. Hulle is ook literêre tale gebruik. Achmimies, Subachmimies en Fajoemies is streekdialekte. Die huidige liturgiese taal is baseer op Bohaïries. Die eerste Koptiese grammatika is in 1636 deur die Jesuïet Athanasius Kircher saamgestel.

Die Koptiese Christene van Egipte gebruik Kopties nog steeds in misse volgens die Kopties-Ortodokse ritus. Die taal het in die laaste dekades ook toenemend weer by jongmense gewild geraak, wat dit as 'n uitdrukking van hul eie identiteit gebruik. Die aantal Kopte, wat ten minste 'n basiese kennis van die taal het, het dus weer gegroei, hoewel Arabies hul omgangstaal bly.

Woordeskat

Die kernwoordeskat van Kopties is Egipties en nou verwant aan Demoties, sy taalhistoriese voorloper. Sowat een derde van die Koptiese skryftaal is egter aan Grieks ontleen, alhoewel hierdie ontlenings soms nie volledig by die fonologiese stelsel van Kopties aangepas is nie en daarnaas ook deur betekenisverskille onderskei word. Daar is voorbeelde van Koptiese tekste waarin bepaalde gedeeltes uit Griekse leksikale wortels saamgestel is. Dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die feit dat Koptiese godsdienstige tekste oorwegend regstreekse vertalings van Griekse werke is.

Woorde of konsepte waarvoor daar geen Egiptiese vertaling bestaan het nie is regstreeks uit Grieks oorgeneem om sodoende die betekenis van die religieuse boodskap te bewaar. Daarnaas is bestaande Egiptiese terme dikwels nie gebruik nie vanweë hulle vroeëre nie-Christelike betekenis en konteks. Die oorgang van die "ou" na die nuwe Christelike tradisies het dus bygedra tot die oorname van Griekse woorde en sodoende die Koptiese religieuse woordeskat verryk. Heel waarskynlik het die omgangstaal van die inheemse bevolking nogtans sy oorgeërfde Egiptiese karakter bewaar, soos blyk uit niegodsdienstige dokumente soos briewe en kontrakte.

Verwysings

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Coptic" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2019. Besoek op 21 Februarie 2016.

Eksterne skakels

Read other articles:

トレド City of Toledo 市旗 市章 愛称 : The Glass City(ガラスの街) 位置 ルーカス郡内の位置 座標 : 北緯41度39分56秒 西経83度34分31秒 / 北緯41.66556度 西経83.57528度 / 41.66556; -83.57528 歴史 設立 1833年 行政 国 アメリカ合衆国  州  オハイオ州  郡 ルーカス郡  市 トレド 市長 ウェイド・カプスズキーウィックツ(英語版) 地理 面積    ...

 

Габріель КоямбунуНародився 1947Бангі, Убангі-Шарі, Французька Екваторіальна АфрикаКраїна  ЦАРДіяльність політикЗнання мов французька і сангоПосада Prime Minister of the Central African RepublicdПартія Movement for the Liberation of the Central African Peopled Габріель Жан-Едуард Коямбуну (1947, Бангі[1]) —...

 

Sacharovprijs Denis Mukwege ontvangt in 2014 de Sacharovprijs uit handen van de voorzitter van het Europees Parlement Martin Schulz Uitgereikt door Europees Parlement Eerst uitgereikt 1988 Officiële website Portaal    Televisie Guillermo Fariñas spreekt in juli 2013 het Europees Parlement toe voor de prijs die hem in 2010 toegekend werd. Malala Yousafzai ontvangt in november 2013 de Sacharovprijs uit handen van de voorzitter van het Europees Parlement Martin Schulz. De S...

起点。奥に見える天竜橋は二輪以外の自動車通行不可 長野県道430号為栗和合線(ながのけんどう430ごう してぐりわごうせん)は、長野県下伊那郡天龍村と阿南町を結ぶ一般県道。 概要 起点(為栗駅前)から天竜橋までの区間は、二輪以外の自動車の通行はできない。 路線データ 起点:下伊那郡天龍村大字平岡字為栗(飯田線為栗駅前) 終点:下伊那郡阿南町和合(交

 

Het bisdom Bossangoa binnen de Centraal-Afrikaanse Republiek Het bisdom Bossangoa (Latijn: Dioecesis Bossangoensis) is een van de negen rooms-katholieke bisdommen van de Centraal-Afrikaanse kerkprovincie en is suffragaan aan het aartsbisdom Bangui. Momenteel is de zetel van het bisdom Bossangoa sede vacante. Geschiedenis 9 februari 1959: Oprichting als apostolische prefectuur Bossangoa uit een deel van het bisdom Berbérati 16 januari 1964: Promotie tot bisdom Bossangoa Leiderschap Mgr Nestor-D

 

BMW i8 BMW i8Виробник BMWТакож називається BMW Vision Efficient Dynamics Concept‎Роки виробництва 04/2014—07/2020(20,465 авто)Місце виробництва  Німеччина, ЛейпцигКлас Спорткар S-класСтиль кузова КупеДвигун(и) Гібрид1,5 літра (362 к.с./570 Нм.)Коробка передач АКПП, 6Колісна база 2,800 ммДовжина 4,689 ммШирина 1,9...

一般道道 北海道道481号上向別浦河停車場線 路線延長 13.1 km 制定年 1965年(昭和40年) 起点 浦河郡浦河町上向別 終点 浦河郡浦河町昌平町駅通 接続する主な道路(記法) 国道235号 ■テンプレート(■ノート ■使い方) ■PJ道路 北海道道481号上向別浦河停車場線(ほっかいどうどう481ごう かみむこうべつうらかわていしゃじょうせん)は、北海道浦河郡浦河町を結ぶ一般

 

Karakter dalam legendarium TolkienMiranda Otto sebagai Eowyn dalam film trilogi Lord of The Rings karya Peter JacksonNamaEowynJenis kelaminWanitaNama lainDernhelmGelarPutri Rohan, Putri Putih Rohan, Putri Ithilien, Putri Emyn Arnen, Lady of the Shield-armRasManusiaKulturRohanTanggal lahirT.A. 2995Tanggal kematianc. F.A.DuniaRohan lbs Eowyn merupakan seorang karakter fiksi dalam legendarium J. R. R. Tolkien. Ia merupakan salah seorang karakter pembantu dalam kedua buku terakhir The L...

 

東京都の警察組織である「警視庁」あるいは「検察庁」とは異なります。 この項目では、日本の警察庁について説明しています。その他の用法については「警察庁 (曖昧さ回避)」をご覧ください。 座標: 北緯35度40分31.9秒 東経139度45分4.6秒 / 北緯35.675528度 東経139.751278度 / 35.675528; 139.751278 日本の行政機関警察庁けいさつちょうNational Police Agency 警察庁が...

Philippine television series KoreanaTitle cardAlso known as Jenna 한국소녀 GenreDramaDeveloped byDode CruzDirected byGil Tejada Jr.StarringKris BernalTheme music composerBobby VelascoOpening themeThe Real Me by Pop GirlsCountry of originPhilippinesOriginal languages Tagalog Korean No. of episodes100ProductionExecutive producerKaye Atienza-CadsawanCamera setupMultiple-camera setupRunning time30–45 minutesProduction companyGMA Entertainment TVOriginal releaseNetworkGMA NetworkReleaseOctob...

 

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: List of ministers of defense Indonesia – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (October 2022) (Learn how and when to remove this template message) Minister of DefenseMenteri PertahananSeal of the Ministry of DefenseIncumbentPrabowo Subiantosince ...

 

Portugueses en México Portugueses no México (en portugués)Pueblo de origenLugar de origen Principalmente de Lisboa y Oporto.Población censal 731Población estimada 90.000 aprox población mexicana)CulturaIdiomas Portugués y españolReligiones Cristianismo (predomina el catolicismo), judaísmo y ateísmoPrincipales asentamientos Ciudad de México, Guadalajara, Cancún, Puebla de Zaragoza, Saltillo, Monterrey, Monclova, Torreón, Victoria de Durango, Hermosillo, Taxco de Alarcón y Veracru...

Mountain of Antarctica Adélie penguins breed in the IBA Mount Archer is a rock peak immediately south of Archer Point on the west side of Harald Bay in Antarctica. The peak was mapped from aerial photos taken in February 1959 by the ANARE (Australian National Antarctic Research Expeditions) led by Phillip Law. It is named after Archer Point.[1] Important Bird Area A 204 ha site comprising the lower eastern extremity of Mount Archer and the whole of neighbouring Kartografov Islan...

 

South Korean government agency This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: National Fire Agency South Korea – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (April 2020) (Learn how and when to remove this template message) National Fire Agency소방청Agency overviewFormed2017/07/26JurisdictionMinistry...

 

Drinking establishment catered to LGBT clientele For the song, see Gay Bar (song). Comptons of Soho, London, UK. Taken during London Pride 2010. A gay bar is a drinking establishment that caters to an exclusively or predominantly lesbian, gay, bisexual, transgender or queer (LGBTQ+) clientele; the term gay is used as a broadly inclusive concept for LGBTQ+ communities. Gay bars once served as the centre of gay culture and were one of the few places people with same-sex orientations and gender-...

2001 single by Alan Jackson It's Alright to Be a RedneckSingle by Alan Jacksonfrom the album When Somebody Loves You B-sideA Love Like ThatReleasedNovember 5, 2001GenreCountryLength2:44LabelArista Nashville 69102Songwriter(s)Bill KennerPat McLaughlinProducer(s)Keith StegallAlan Jackson singles chronology Where I Come From (2001) It's Alright to Be a Redneck (2001) Where Were You (When the World Stopped Turning) (2001) It's Alright to Be a Redneck is a song written by Bill Kenner and Pat McLau...

 

قرية بيت السراج  - قرية -  تقسيم إداري البلد  اليمن المحافظة محافظة المحويت المديرية مديرية ملحان العزلة عزلة الروضة السكان التعداد السكاني 2004 السكان 232   • الذكور 110   • الإناث 122   • عدد الأسر 28   • عدد المساكن 22 معلومات أخرى التوقيت توقيت اليمن (+3 غرين...

 

Self-propelled vehicle for disabled people Farffler's carriage of 1655 Invalid carriages were usually single seater road vehicles, buggies, or self-propelled vehicles for disabled people. They pre-dated modern electric mobility scooters and, from the 1920s, were generally powered by small gasoline/petrol engines, although some were battery powered. They were usually designed without foot-operated controls. The term invalid carriage persists in the United Kingdom in the regulation of mobility ...

American company developing self-driving taxis Zoox, Inc.TypeSubsidiaryIndustryAutomotiveFounded2014; 9 years ago (2014)FoundersTim Kentley-KlayJesse LevinsonHeadquartersFoster City, CaliforniaKey peopleAicha Evans (CEO)ProductsSelf-driving carsNumber of employeesc. 2,200 (2023)[1]ParentAmazon.com, Inc.Websitewww.zoox.com Zoox, Inc. is a subsidiary of Amazon developing autonomous vehicles that provide mobility as a service. It is headquartered in Foster City, C...

 

South Korean archer (born 1999) Jang Min-heePersonal informationNative name장민희National teamSouth KoreaBorn (1999-04-05) 5 April 1999 (age 24)SportCountrySouth KoreaSportArcheryRank16 (as of 27 September 2021) [1]EventRecurveUniversity teamIncheon National University Medal record Women's recurve archery Representing  South Korea Olympic Games 2020 Tokyo Team World Championships 2021 Yankton Individual 2021 Yankton Team Jang Min-hee (Hangul: 장민희, born 5 A...

 
Kembali kehalaman sebelumnya