Lindopark is 'n klein voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is suid van Eastlynne en digby die Transnetwerke in Koedoespoort geleë.