Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Lokomotief

'n Namaaksel van die Planet, 'n vroeë stoomlokomotief wat vanaf 1830 deur die Britse spoorwegmaatskappy Liverpool and Manchester Railway (LMR) gebruik is
'n Suid-Afrikaanse Klas 19E-elektriese lokomotief wat steenkoolwaens op die Coalink-spoorlyn tussen Ermelo en Richardsbaai trek

'n Lokomotief is 'n spoorgebonde, selfaangedrewe voertuig wat gebruik word om passasiers- of vragtreinwaens te trek, terwyl dit self geen kapasiteit het om vraglas of passasiers te vervoer nie. Die naam lokomotief het sy oorsprong in die Nieu-Latynse term loco motivus ("van 'n plek wegbeweeg") wat vir die eerste keer in die vroeë 19de eeu gebruik is om 'n onderskeiding tussen mobiele en vaste stoomenjins te maak. 'n Lokomotief saam met sy waens staan bekend as 'n trein.

Met die opening van die eerste belangrike spoorlyn ter wêreld, van Liverpool na Manchester, het ook die eerste ernstige treinongeluk waarin 'n mens beseer is, plaasgevind. Toe Stephenson by een van die stilhouplekke die Rocket sy passies laat uithaal, is 'n onversigtige toeskouer omgestamp en ernstig beseer. Omdat die man 'n hoë amptenaar was, het Stephenson hom byna boeglam geskrik en gevrees dat hy vir ewig die goeie gesindheid van die owerheid verloor het.

Met verbasende teenwoordigheid van gees het hy egter opdrag gegee om die beseerde dadelik op die lokomotief te laai en het hy in 'n rekordtyd met hom na Manchester gejaag, waar geneeshere dadelik aandag aan die pasiënt kon gee. Daarmee het Stephenson bewys dat die lokomotief ook in noodgevalle 'n nuttige voertuig kan wees wat die tradisionele vervoermiddele ver in die skadu gestel het.

Stoomlokomotief

Lokomotiewe is oorspronklik as stoomlokomotiewe op die basis van stoomenjins ontwikkel, 'n tegnologie wat vanaf eenvoudige ontwerpe steeds verder verfyn en aangepas en tot in die 20ste eeu gebruik is. Dit is gaandeweg deur diesel- en elektriese lokomotiewe vervang, terwyl in besondere omstandighede ook spesiale voertuie soos elektriese stoomlokomotiewe ontwikkel is.

Stoomlokomotiewe is warmte-enjins wat die chemiese energie van hul brandstof (gewoonlik steenkool - of in enkele gevalle ook hout, koolstof, turf en swaar olie - wat in 'n ketel verbrand word) omskakel om die wiele te laat draai. Hiervoor word water deur 'n vuur in stoom verander wat as werkvloeistof dien om 'n suier heen en weer te laat beweeg. 'n Stang, wat met die suier asook die lokomotief se wiele verbind is, word sodoende in 'n roterende beweging gesit.

Hierdie tegniese proses het sy doeltreffendheid nie aan die druk in die stoomketel te danke nie, maar aan die temperatuurreeks waarbinne stoom aangewend word. Alhoewel ander sisteme as water-stoomstelsels ook as tegniese oplossing gebruik sou kon word, veral omdat die gemiddelde druk van waterstoom laer is as dié van ander werksvloeistowwe en ook vanweë water se korrosiewe eienskappe, was dit vanweë sy maklike beskikbaarheid 'n logiese keuse vir ingenieurs wat die eerste stoomlokomotiewe ontwerp en gebou het.[1]

Trevithick, die vader van die stoomlokomotief

Richard Trevithick was die eerste man wat die plan gekry het om ʼn stoomenjin op spore te laat loop. Nadat hierdie voertuig 'n toetstydperk in 'n ysterfabriek met sukses deurloop het, het hy in 1808 ʼn ringvormige spoorlyn op 'n groot oop terrein in Londen laat aanlê om sy uitvindsel aan die publiek van die Engelse hoofstad voor te stel. Talle nuuskieriges het ook inderdaad gekom om die vuurspuwende monster te bewonder, maar niemand het werklik ernstig daarin belanggestel nie. Trevithick het arm en verbitterd in 1833 gesterf, drie jaar na die ingebruikneming van die spoorlyn van Liverpool na Manchester.

Die eerste trein in Europa

In 1828 het die Fransman Marc Seguin twee Stephenson-lokomotiewe gekoop vir die beplande spoorlyn tussen Lyon en St. Etienne in Frankryk. Die lokomotiewe waarmee die eerste stuk spoorlyn in Europa, van Lyon na Rive de Gier, in 1832 geopen is, was egter reeds verbeteringe op Stephenson se oorspronklike lokomotief. Dit was die eerste spoorlyn op die Europese vasteland.

Elektriese lokomotief

In Suid-Afrika is daar ouer elektriese lokomotiewe wat 3kV gelykstroom toevoer benodig terwyl daar tans twee tipes wisselstroom-lokomotiewe is: 25 kV of 50 kV toevoer word benodig.

Bronne

  • Holland, D.F.: The Steam Locomotive in South Africa. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 22, nr. 2, Desember 1972
  • KENNIS, 1980, ISBN 0798108258, volume 3, bl. 590, 591

Verwysings

  1. P.W.B. Semmens en A.J. Goldfinch: How Steam Locomotives Really Work. Oxford en New York: Oxford University Press 2000. Kindle-uitgawe, loc. 70

Eksterne skakels


Read other articles:

semangkuk soto Madura Soto Madura (Madura: Soto Mâdhurâ) adalah jenis soto yang berasal dari daerah Madura, Jawa Timur berbahan dasar daging sapi, telur rebus, kentang goreng dan tauge, dengan bumbu ketumbar, bawang merah dan bawang putih, jahe, kunir, laos, kemiri, jeruk purut, dan garam secukupnya.[1] Variasi Soto Sumenep: Soto ini disajikan dan dimakan dengan singkong, tauge goreng, bihun, bawang daun, bawang goreng, lontong, daging sapi atau usus sapi. Yang membedakan dengan...

 

Oven Oven, pemanggang, atau ketuhar adalah sebuah peralatan berupa ruang termal terisolasi yang digunakan untuk pemanasan, pemanggangan atau pengeringan suatu bahan,[1] dan umumnya digunakan untuk memasak. Tungku pembakaran dan tanur adalah oven-oven khusus, yang masing-masing digunakan untuk tembikar dan pengolahan logam. Sejarah Oven paling awal ditemukan di Eropa Tengah sekitar 29.000 SM. Kalaa itu oven digunakan untuk memanggang dan merebus daging mamut di dalam sebuah yurt (tenda...

 

Tel Dan (hebräisch תל דן, arabisch تل القادي Tell al-Qadi / Tell al Kadi, DMG Tall al-qāḍī ‚Hügel des Richters‘) ist ein Nationalpark und Naturreservat etwa einen Kilometer nördlich vom Kibbuz Dan im Norden von Israel. Das Reservat umfasst den etwa 20 Meter hohen Siedlungshügel (Tel) einer von der frühen kanaanitischen bis in die römische Zeit bewohnten Stadt, sowie die Quellen des Dan-Flusses. Tel Dan, israelitisches Tor Tel Dan, kanaanäisches Tor Die ...

Sam H. Jones Sam Houston Jones (* 15. Juli 1897 in Merryville, Beauregard Parish, Louisiana; † 8. Februar 1978 in Lake Charles, Louisiana) war ein US-amerikanischer Politiker und von 1940 bis 1944 Gouverneur des Bundesstaates Louisiana. Inhaltsverzeichnis 1 Frühe Jahre und politischer Aufstieg 2 Hintergrund der Gouverneurswahl von 1940 3 Gouverneur von Louisiana 4 Weiterer Lebenslauf 5 Literatur 6 Weblinks Frühe Jahre und politischer Aufstieg Jones besuchte die Louisiana State University....

 

Munisipalitas Kota Slovenj Gradec Mestna občina Slovenj GradecMunisipalitas KotaNegara SloveniaIbu kotaSlovenj GradecLuas • Total173,7 km2 (671 sq mi)Populasi (2013) • Total16.870 • Kepadatan9,7/km2 (25/sq mi)Kode ISO 3166-2SI-112 Munisipalitas Slovenj Gradec adalah salah satu dari 212 munisipalitas di Slovenia. Kota ini juga merupakan salah satu dari 11 munisipalitas kota di Slovenia. Kode ISO 3166-2 munisipalitas yang beribu...

 

هذه المقالة يتيمة إذ تصل إليها مقالات أخرى قليلة جدًا. فضلًا، ساعد بإضافة وصلة إليها في مقالات متعلقة بها. (أغسطس 2018) أنور عبد الغني معلومات شخصية الميلاد 17 سبتمبر 1980 (العمر 43 سنة)المالديف مركز اللعب مدافع الجنسية مالديفي المسيرة الاحترافية1 سنوات فريق م. (هـ.) 0000–2005 فالنسيا 2...

Sporting event delegationHong Kong at the1964 Summer OlympicsIOC codeHKGNOCSports Federation and Olympic Committee of Hong KongWebsitewww.hkolympic.org (in Chinese and English)in TokyoCompetitors39 in 7 sportsFlag bearer noneMedals Gold 0 Silver 0 Bronze 0 Total 0 Summer Olympics appearances (overview)1952195619601964196819721976198019841988199219962000200420082012201620202024 Hong Kong competed at the 1964 Summer Olympics in Tokyo, Japan. 39 competitors, 38 men and 1 woman, took pa...

 

«Старцівство: мандрівні старці-музиканти в Україні (XIX — поч. XX ст.)» Обкладинка книгиАвтор Кушпет Володимир ГригоровичКраїна УкраїнаМова українськаТема традиційне кобзарствоВидавництво Видавництво ТемпораВидано 2007ISBN ISBN 966-8201-18-3 Старцівство: мандрівні старці-музикант...

 

1977 Austrian filmCasanova & CompanyDirected byFranz Antel as Francois LegrandWritten byTom PrimanJoshua SinclairProduced byFranz AntelCarl SzokollStarringTony CurtisJean LefebvreMarisa BerensonBritt EklandCinematographyHanns MatulaEdited byMichel LewinMusic byRiz OrtolaniDistributed byPRO International Pictures(US 1979)Prima Film(Canada 1979)Monterey Home Video(US VHS 1996Release date March 1, 1977 (1977-03-01) (Italy) Running time104 minutes (Germany)100 minutes (U.S....

American hip hop record label Parent companyWarner Music Group, Universal Music GroupFounded1998FounderJeezyDemetrius EllerbeeDistributor(s)Atlantic Records, Def Jam RecordingsGenreHip hopCountry of originUnited StatesLocationAtlanta, Georgia, U.S. CTE World (or Corporate Thugz Entertainment also relaunched on October 14, 2022, as CTE New World) is an American record label founded by rapper Jeezy and his former manager Demetrius Kinky B Ellerbee. In December 2012, Young Jeezy signed a distrib...

 

Henri MeschonnicHenri Meschonnic à Cerisy en juillet 2003.BiographieNaissance 18 septembre 193214e arrondissement de ParisDécès 8 avril 2009 (à 76 ans)VillejuifSépulture Cimetière du Père-Lachaise, Grave of Blaig (d)Nationalité françaiseActivités Linguiste, écrivain, traducteur, poète, professeur d'universitéAutres informationsA travaillé pour Université Paris-VIIIDistinctions Prix Jean-Arp de littérature francophone (2005)Prix Max-JacobArchives conservées par Insti...

 

Political party in Iraq Assyrian Democratic Movement ܙܘܥܐ ܕܝܡܘܩܪܛܝܐ ܐܬܘܪܝܐالحركة الديمقراطية الآشوريةLeaderYacob YacoFoundedApril 12, 1979; 44 years ago (1979-04-12)HeadquartersBaghdad, IraqStudent wingChaldo-Assyrian Student UnionMilitary wingNineveh Plain Protection UnitsIdeologyAssyrian interestsFederalismNational affiliationAthra AllianceColours  PurpleSeats in the Council of Representatives of Iraq:0 / 325 Seats in th...

Filipino footballer For the German sport shooter, see Roland Müller (sport shooter). In this Philippine name, the middle name or maternal family name is Guaves and the surname or paternal family name is Müller. Roland Müller Müller with Duisburg in 2012.Personal informationFull name Roland Richard Guaves MüllerDate of birth (1988-03-02) 2 March 1988 (age 35)Place of birth Cologne, West GermanyHeight 1.80 m (5 ft 11 in)Position(s) GoalkeeperTeam informationCur...

 

Cuban politician (1913–1997) Rodríguez between 1970 and 1990 Carlos Rafael Rodríguez (right) with Erich Honecker (left) and Hermann Axen (center) in 1987 Carlos Rafael Rodríguez Rodríguez (May 23, 1913 – December 8, 1997) was a Cuban Communist politician and economist, who served in the cabinets of presidents Fulgencio Batista and Fidel Castro. Born in Cienfuegos, he became mayor of the city when he was only 20. Four years later, he joined the Communist Party and was appointed editor ...

 

American comic book writer J.T. KrulKrul at a signing for Teen Titans #97 at Midtown Comics in Manhattan, July 13, 2011.BornJeffrey T. Krul (1972-11-14) November 14, 1972 (age 51)MichiganNationalityAmericanArea(s)WriterNotable worksFathomhttp://jtkrul.blogspot.com/ Jeffrey T. Krul (born November 14, 1972, in Michigan)[1] is an American comic book writer, best known for his work on Aspen MLT's Fathom comic series. Early life J.T. Krul was born and raised in Michigan. He received a...

Shopping mall in Maryland, U.S. Westfield AnnapolisOutside of the Forever 21LocationAnnapolis, MarylandCoordinates38°59′23″N 76°32′42″W / 38.989736°N 76.545138°W / 38.989736; -76.545138Address2002 Annapolis MallOpening date1980[1]DeveloperMay Centers, Inc.ManagementUnibail-Rodamco-WestfieldOwnerUnibail-Rodamco-WestfieldNo. of stores and servicesover 240[2]No. of anchor tenants2[2]Total retail floor area1,416,774 sq ft (131,...

 

Województwo żmudzkie na tle województw utworzonych na sejmie grodzieńskim Województwo żmudzkie zostało utworzone na sejmie grodzieńskim 23 listopada 1793 r. ze stolicą w Rosieniach. Nie zostało w pełni zorganizowane w związku z rozpoczęciem insurekcji kościuszkowskiej. Województwo miało mieć w Sejmie dwóch senatorów (wojewodę i kasztelana) i sześciu posłów wybieranych na cztery lata (po dwóch z każdej ziemi). Województwo dzieliło się na trzy ziemie (dawne repartycj...

 

Estonia Uniformi di gara Casa Trasferta Sport Calcio Federazione EJLEesti Jalgpalli Liit Confederazione UEFA Codice FIFA EST Selezionatore Jarmo Matikainen Ranking FIFA 105º Esordio internazionale Lituania 3-0 Estonia (Kaunas, Lituania; 5 giugno 1994) Migliore vittoria Estonia 7-1 Lettonia (Šiauliai, Lituania; 15 maggio 2010) Estonia 8-2 Lettonia (Tallinn, Estonia; 1º marzo 2014) Peggiore sconfitta Islanda 12-0 Estonia (Reykjavík, Islanda; 17 settembre 2009) Francia 12-0 Estonia (Le Havre...

British 2-tone ska band This article is about the ska band. For 2023 Kannada film, see Bad Manners (2023 film). This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Bad Manners – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (July 2007) (Learn how and when to remove this template message) Bad MannersBad Manners per...

 

Landform in the Grand Canyon, Arizona Scorpion RidgeScorpion Ridge(peak: on platform-ridge of red cliff-former Manakacha Formation, the small remainder cliff of Esplanade Sandstone)Highest pointElevation5,832 ft (1,778 m)[1]Prominence652 ft (199 m)[1]Parent peak6181Coordinates36°10′22″N 112°16′45″W / 36.1729°N 112.2792°W / 36.1729; -112.2792GeographyScorpion Ridge LocationGrand CanyonCoconino County, Arizona. U.S.Top...

 
Kembali kehalaman sebelumnya