Oorloë
|
Partye
|
Duur
|
Die volkere (69 n.Chr.- 900)
|
Bataafse Opstand
|
Bataviere, Cananefate, Frisii, Lingones, Treveri – Romeinse Ryk
|
69-70
|
Fries-Frankiese oorloë
|
Magna Frisia – Frankiese Ryk
|
600-793
|
Sakse-oorloë
|
Sakse (volk) – Frankiese Rijk
|
772-804
|
Die Geweste (900-1549)
|
Fries-Hollandse oorloë
|
GraafskapHolland – Friesland
|
993-1524
|
Stryd tussen Vlaandere en Holland om Seeland ten suide van die Skelde
|
Graafskap Vlaandere – Graafskap Holland
|
1012–1323
|
Loonse Oorlog
|
Graafskap Holland en Graafskap Loon – Friesland
|
1203–1206
|
Vlaams-Henegouwse Opvolgingsoorlog
|
Graafskap Vlaandere – Graafskap Henegouwe
|
1244–1254
|
Limburgse Opvolgingsoorlog
|
Hertogdom Brabant Graafsskap Loon Vrye ryksstad Keulen - Graafskap Gelre Graafskap Luxemburg Hertogdom Limburg Keur-Keulen
|
1283–1289
|
Loonse Opvolgingsoorlog
|
Graafskap Loon – Prinsbisdom Luik
|
1336–1366
|
Honderdjarige Oorlog
|
Frankrijk , Castilië, Schotland, Genua, Majorca, Bohemen, Aragon, Bretagne -
Engeland, Boergondië, Bretagne, |Portugal, Navarra, Graafskap Vlaandere, Graafskap Henegouwe, Aquitanië, Hertogdom Luxemburg, Heilige Romeinse Ryk
|
1337–1453
|
Brabantse Opvolgingsoorlog
|
Graafskap Vlaandere en Hertogdom Gelre – Hertogdom Brabant
|
1355–1357
|
Gelderse Opvolgingsoorlog
|
Hertogdom Gelre – Gulik
|
1371–1379
|
Boergondiese Oorloë
|
Boergondië – Switserland, Frankryk
|
1474–1477
|
Boergondiese Opvolgingsoorlog
|
Boergondië – Switserland, Frankryk
|
1477–1482
|
Gelderse Onafhankelikheidsoorlog
|
Gelre – Bourgondië
|
1477–1492
|
Gelderse Oorloë
|
Gelre – Bourgondië
|
1502–1543
|
Lae Lande (1549–1648)
|
Italiaanse Oorlog
|
Suidelike Nederlande – Frankryk
|
1551–1559
|
Tagtigjarige Oorlog
|
Lae Lande, (Noordelike en Suidelike) – Spanje
|
1566–1648
|
Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en de Suidelike Nederlande (1648–1795)
|
Portugees-Nederlandse oorlog
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Portugal
|
1588–1654
|
Oorlog van Kieft
|
Wappingers (volk)
|
1643–1645
|
Eerste Engels-Nederlandse Oorlog
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Engeland
|
1652–1654
|
Driehonderdvyfendertigjarige Oorlog (335 jaar)
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Scilly-eilande
|
1651–1986
|
Sweeds-Nederlandse oorlog
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en Denemarke (toe met Noorweë – Swede
|
1657–1660
|
Eerste Esopusoorlog
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Lenape-Indiane
|
1659
|
Tweede Esopusoorlog
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Lenape-Indiane
|
1663
|
Tweede Engels-Nederlandse Oorlog
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Engeland
|
1665–1667
|
Derde Engels-Nederlandse Oorlog
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Engeland
|
1672–1674
|
Frans-Nederlandse Oorlog
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande, Brandenburg, Oostenryk, Spanje (Suidelike Nederlande),
Lotharingen, Denemarke, Heilige Romeinse Ryk:
- Münster
- Brunswyk
- en andere -
Koninkryk Frankrijk (1589–1792), Engeland, Münster, Keulen, Swede
|
1672–1678
|
Negejarige Oorlog
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande, Engeland, Heilige Romeinse Ryk:
Spanje (Suidelike Nederlande),
Portugal, Swede,
Savoye - Koninkrijk Frankryk (1589–1792)
|
1688–1697
|
Spaanse Opvolgingsoorlog
|
Oostenryk Verenigde Koninkryk Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande Pruise Portugal Aragon Savoje -
Koninkryk Frankryk (1589–1792) Spanje Beiere
Hongaarse rebelle
|
1701–1714
|
Oorlog van die Quadruple Alliantie
|
Oostenryk Koninkryk Frankryk (1589–1792) Verenigde Koninkryk Savoye Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande -
Spanje
|
1718–1720
|
Oostenrykse Opvolgingsoorlog
|
Frankryk, Spanje, Swede
|
1740–1748
|
Amerikaanse Rewolusie
|
VSA (Fra., Spa., Ned.) – Verenigde Koninkryk
|
1775–1783
|
Vierde Engels-Nederlandse Oorlog
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Verenigde Koninkryk
|
1780–1784
|
Marmietenoorlog (Keteloorlog)
|
Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Oostenryk
|
1784
|
Brabantse Omwenteling
|
Verenigde Nederlandse State – Oostenryk
|
1790
|
Franse tyd (1795–1815)
|
Napoleontiese Oorloë
|
Frankryk
|
1789–1815
|
Engels-Nederlandse Javaoorlog
|
Koninkryk Holland – Verenigde Koninkryk
|
1810–1811
|
Die Verenigde Koninkryk der Nederlande (1815–1830/1839)
|
Eerste Padri-oorlog
|
Verenigde Koninkryk der Nederlande -Sumatraanse volke
|
1821–1824
|
Tweede Padri-oorlog
|
Verenigde Koninkryk der Nederlande – Sumatraanse volke
|
1824–1832
|
Java-oorlog
|
Java
|
1825–1830
|
Belgische Onafhankelikheidsoorlog
|
Verenigde Koninkryk der Nederlande – België
|
1830–1839
|
Nederlandse koloniste in Suid-Afrika (Afrikaners of Boere)
|
Sesde Xhosaoorlog
|
Xhosas
|
1834–1836
|
Eerste Vryheidsoorlog
|
Zuid-Afrikaanse Republiek – Verenigde Koninkryk
|
1880–1881
|
Tweede Vryheidsoorlog
|
Zuid-Afrikaanse Republiek en Oranje Vrystaat – Verenigde Koninkryk
|
1899–1902
|
Koninkryk der Nederlande (sedert 1839)
|
Oorlog in Bandjermasin
|
Opstandelinge in Borneo
|
1859–1863
|
Ekspedisie naar de Pasoemah-landen
|
Pasoemahers
|
1864–1868
|
Atjeh-oorlog
|
Atjehse seerowers, daarna ook Sultanaat Atjeh
|
1873–1914
|
Tweede Wêreldoorlog
|
Nazi-Duitsland en Japan
|
1940–1945
|
Indonesische Onafhankelikheidsoorlog
|
Indonesië
|
1945–1949
|
Koreaanse Oorlog
|
Noord-Korea
|
1950–1953
|
Bosniese Oorlog
|
Joego-Slawië
|
1992–1995
|
Oorlog in Afghanistan
|
Taliban
|
2001-vandag
|
België (sedert 1839)
|
Eerste Wêreldoorlog
|
Duitse Keiserryk
|
1914–1918
|
Tweede Wêreldoorlog
|
Nazi-Duitsland
|
1940–1945
|
Koreaanse Oorlog
|
Noord-Korea
|
1950–1953
|
Golfoorlog (1990–1991)
|
Irak
|
1990–1991
|
Oorlog in Afghanistan
|
Taliban
|
2001-vandag
|
Luxemburg (sedert 1890)
|
Eerste Wêreldoorlog
|
Duitse Keiserryk
|
1914–1918
|
Tweede Wêreldoorlog
|
Nazi-Duitsland
|
1940–1945
|
Oorlog in Afghanistan
|
Taliban
|
2001-vandag
|