Die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.
Korrupsie
Die munisipaliteit maak in 2011 nuus as een van die ergste voorbeelde van wydverspreide korrupsie onder ampsdraers van die ANC-regering. Oor vier jaar het sowat twee miljard rand hier spoorloos verdwyn.[1][2]
'n Ondersoek wat deur die LUR Mosebenzi Zwane uitgevoer is, pak die skuld vir die verliese op die munisipale bestuurder Ben Malakoane en sy voorganger Thabo Pietersen. Zwane se verslag het Malakoane as "grof nalatig" genoem, "undermining the rule of law" wat kontrakte beding het "sonder die nodige prosesse", maar premier Ace Magashule het na die twee as sy "comrades" verwys.[1] In 2021 is vyf amptenare van die munisipaliteit deur die Valke gearresteer, nadat hulle oor die R1 miljoen se munisipale fondse vermoedelik wanspandeer het.[3]
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
Setels
Party |
2000 |
2006 |
2011
|
ANC |
56 |
57 |
52
|
COPE |
0 |
0 |
3
|
DA |
14 |
11 |
16
|
VF+ |
0 |
1 |
1
|
PAC |
1 |
1 |
0
|
ACDP |
0 |
1 |
0
|
UDM |
1 |
0 |
0
|
Onafh. |
1 |
0 |
0
|
Verwysings
|
---|
Metropolitaanse Munisipaliteite | | |
---|
Distriktsmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite | |
---|