'n Minuut is 'n eenheid waarmee tyd gemeet word. 'n Minuut is gelyk aan 60 sekondes. 'n Uur duur 60 minute en 'n dag duur 1440 minute.[1]
Die internasionale wetenskaplike simbool is vir 'n minuut is "min".[1]
Bronne
Eksterne skakels
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met Minute. |