Mmabatho (Setswana: "Moeder van die volk") is 'n dorp in Suid-Afrika en die voormalige hoofstad van die Noordwes. Dit was ook die hoofstad van die voormalige tuisland Bophuthatswana vanaf 1977 tot 1994.