Nouméa
Nouméa is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Nieu-Kaledonië op die eiland Grande Terre, 'n oorsese gebied van Frankryk. Die stad het 'n bevolking van 97 579 in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 45 km².