Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Oukloofdam

Oukloofdam
Oukloofdam is onder op beeld, agter die Oukloofberge sigbaar. Die Cordiersrivier-loop is opmerklik, asook Prins Albert, bo links.
Oukloofdam is onder op beeld, agter die Oukloofberge sigbaar. Die Cordiersrivier-loop is opmerklik, asook Prins Albert, bo links.
Amptelike naam Oukloofdam
Ligging naby Prins Albert
Provinsie/Land Wes-Kaap, Suid-Afrika
Koördinate 33°14′48″S 22°05′31″O / 33.24667°S 22.09194°O / -33.24667; 22.09194
Dam in Cordiersrivier
Doel Besproeiing en huishoudelik
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Reservoir Oukloofdam
Kapasiteit 4 200 000 m³
Damoppervlak 0,38 km³

Die Oukloofdam verskaf drink- en besproeiingswater aan Prins Albert en omgewing.

Ligging

Die dam lê net suidoos van die dorp in die Cordiersrivier, ‘n linkersytak van die Sandrivier. Die Sandrivier is meestal 'n droë loop, en loop noordwes van die dorp in die Gamkarivier.

Dam

Dit is in die jare 1929–1931 gebou en het ‘n maksimum volume van 4 200 000 m³ en dan is sy oppervlakte 0,38 km². Sy opvanggebied is 184 km² op die noordelike helling van die Swartberge en dit bedien 2,4 km² besproeiingsgrond.

Sien ook

Kembali kehalaman sebelumnya