Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Pirelli

Pirelli & C. S.p.A.
Tipe
Gestig 1872
Hoofkantoor MilaanItalië
SleutelpersoneMarco Tronchetti Provera (voorsitter)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiging
Produktebuitebande vir motorvoertuie en motorfietse
Inkomste 4.3 miljard (2020)
Bedryfsinkomste€ 703.0 miljoen (2019)
Netto inkomste€ 42,7 miljoen (2020)
Werknemers37 979 (2013)
Dogter-
maatskappye
Pirelli Tyre S.p.A
Webwerfpirelli.com
Pirelli Cinturato Winter 195/55 R 16 91 H

Pirelli & C. SpA is 'n multinasionale maatskapy gebaseer in Milaan, Italië en is sedert 1922 op die Milaanbeurs gelys. Die maatskapy is die wêreld se vyfde grootste vervaardiger van buitebande na Bridgestone, Michelin, Continental en Goodyear. Pirelli is in meer as 160 lande verteenwoordig,

Formule Een

Pirelli is veral bekend by die publiek daarvoor dat hulle sedert 2011 die alleenverskaffer van bande aan alle Formule Een-renspanne is.[1] Dit sluit ook toegewyde navorsing en ontwikkeling in.[2]

Eksterne skakels

Verwysings

  1. Collantine, Keith (23 Junie 2010). "Pirelli return to F1 after 20-year absence". F1 Fanatic. Keith Collantine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2010. Besoek op 23 Junie 2010.
  2. Collantine, Keith (18 Maart 2011). "Pirelli confirms six different colours for tyres". F1 Fanatic. Keith Collantine. Besoek op 18 Maart 2011.
Kembali kehalaman sebelumnya