Tsjita (Russies: Чита́) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Zabaikalski-krai. Die bevolking in 2013 was 331 346. Dit is geleë aan die samevloei van die Tsjita- en die Ingoda-rivier aan die Transsiberiese Spoorlyn, 900 km oos van Irkoetsk.
Verwysings
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Eksterne skakels