Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Uniting People First

Uniting People First is 'n klein politieke party in Suid-Afrika.

Die party beoog om tradisionele genesers en die LGBTI-gemeenskap te verteenwoordig.[1]

Uniting People First, het reeds sedert die stigting daarvan aan 'n aantal tussenverkiesings deelgeneem, maar het nie daarin geslaag om verteenwoordiging te bekom nie.

Die party het slegs die 2019 Suid-Afrikaanse algemene verkiesing op provinsiale vlak in die Noordwes betwis en het geen setels gewen nie.[2]

Verwysings

  1. Sussman, Wayne. "By-Election preview: All eyes on the big contest in Metsimaholo, Free State". Daily Maverick (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2019. Besoek op 3 Mei 2019.
  2. "Results Dashboard". www.elections.org.za. Besoek op 11 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
Kembali kehalaman sebelumnya