Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Vader

Vader met sy kind.

Vader is die naam vir 'n man of manlike dier met nageslag. As die man die nageslag self bevrug het, word verwys na 'n biologiese vader. As die kind 'n ander biologiese vader het, word daar na 'n pleegvader of stiefvader verwys.

Die verwantskap van 'n vader tot sy kinders word met die term vaderskap aangedui.

Andere name vir vader is: pa, papa, pappie, paps.

Sien ook

Eksterne skakels

Kembali kehalaman sebelumnya