Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Waarheid

Walter Seymour Allward, Veritas, 1920
Johannes 18:38 – "Quid est veritas?" Christus en Pontius Pilatus, deur Nikolai Ge.

Waarheid is ’n fundamentele begrip wat min of meer sinoniem is met egtheid, geldigheid, juistheid. Die teenoorgestelde van waarheid is onwaarheid of leuen.

Wat waarheid presies beteken, is die onderwerp van bespreking in talle vakgebiede soos godsdiens en filosofie, en dit was waarskynlik nog altyd so gewees. Eeue oue uitsprake oor Wat is waarheid? (toegeskryf aan Pontius Pilatus) getuig al daarvan. Dit is omdat die waarheid van ’n uitspraak slegs vasgestel kan word deur dit te toets aan die hand van feite, en dit is nie altyd bekend nie.

Waarhede kan ’n beperkte geldigheid hê, afhangend waarna verwys word. Die uitspraak "1 plus 1 is 2" geld vir getalle uit die desimale stelsel, maar nie uit die binêre getallestelsel nie. Net so kan ’n waarheid afhanklik wees van die persoon wat dit uiter, soos: "Vis is lekker." Dit geld dalk wel vir een persoon, maar nie noodwendig vir ’n ander nie. Die uitspraak: "Persoon A hou van vis" hou daarmee verband.

Teenoor relativisme, wat dit stel dat waarheid afhanklik van die konteks is, bestaan ook positivistiese opvattings waarmee daar byvoorbeeld gestreef kan word na ’n "oorkoepelende waarheid" wat altyd geld (universalisme), om oënskynlike teenstrydige waarhede (of aksiome) op ’n hoër vlak met mekaar te versoen.

Filosofie

Aristoteles (384-322 v.C.) en baie ander Middeleeuse filosowe het in die waarheid ’n ooreenstemming gesien tussen verstand (kennis) en feite (werklikheid). Dit is die korrespondensieteorie, en die probleem daarmee is dat die werklikheid in sy geheel nie bekend is nie en dit ook moeilik is om te bepaal.

’n Modernere benadering van waarheid is die koherensieteorie: die waarheid gedefinieer as alle samehangende kennis wat die mens het.[1] Die waarheid is in hierdie teorie dus veranderlik. Namate nuwe ontdekkings gedoen word, verander die waarheid.

Aristoteles het oor waarheid gesê: "Om van iets wat so is te sê dit is nie so nie of van iets wat nie so is nie te sê dit is so, is vals, terwyl om van iets wat so is te sê dit is so of van iets wat nie so is nie te sê dit is nie so nie, is waar."[2] Die waarheid word gevind deur waarneming: deur te sien en ervaring. Voorbeeld: Die aarde draai om die son. Vir hierdie waarheid is ervaring noodsaaklik.

Immanuel Kant (1724–1804) het die begrip waarheid in verband gebring met sy begrip van "a priori" (van tevore) en bedoel daarmee begrippe waarvan die betekenis onmiddellik duidelik is. Hierdie begrippe is volledig onafhanklik van persoonlike ervaring omdat die dinge van die ervaring, anders as die dinge van die verstand, "direk" deur die rede benaderbaar is.

Die Chinese het omstreeks 800 v.C. Die Boek van Veranderinge geskep om die waarheid te beskryf.

Godsdiens

In godsdiens het waarheid hoofsaaklik ’n bosintuiglike betekenis. Aangesien godsdiens gebaseer is op openbaringe deur nie suiwer rasioneel aantoonbare persoonlikhede nie (God, gode, geeste, engele ens.), is die begrip van waarheid ook nou verweef met soortgelyke bonatuurlike openbaringe. Waarheid kan dan beskou word as ’n supranaturalistiese metafisiese bepaling oor die hoër wêreld op sigself, of oor die verbinding van die hoër wêreld met die natuurlike wêreld.

Die insigte daaroor verskil dan ook van godsdiens tot godsdiens.

Wetenskap

Hoewel wetenskap homself voortdurend bevraagteken en absolute waarheid dus nie kan bestaan nie, is daar wel aanduidings van wat waar is of (voorlopig) as waarheid aangeneem kan word; die begrip paradigma verwys hierna – dit is ’n samehangende stel modelle en teorieë waarbinne die werklikheid beskryf word. ’n Moontlike faktor is eenvoud: die eenvoudigste verklaring word as waar aangeneem. So kon die beweging in ons sonnestelsel byvoorbeeld wetenskaplik verklaar word deur aan te neem dat die Aarde die middelpunt daarvan is. Dit het egter veel ingewikkelder formules tot gevolg as wanneer aangeneem word dat die son die middelpunt is, dus word die tweede verklaring as waar aangeneem.

Begrippe

  • ’n Analitiese waarheid het die eienskap van ’n toestand. Voorbeeld: "Alle vrygeselle is ongetroud." Die woord "vrygesel" beteken dan "ongetroud".
  • Daarteenoor staan sintetiese waarhede, waar die eienskapsbegip geen onderdeel uitmaak van die voorwerp self nie, soos in die sin: "Alle vrygeselle is gelukkig."
  • Noodsaaklike waarhede is uitsprake waarvoor geld dat die ontkenning (negatiewe stelling) tot ’n logies teenspraak sou lei: "Alle sirkels is rond." (As die voorwerp nie rond is nie, is dit dus nie ’n sirkel nie).
  • Toevallige waarhede is dié waar ontkenning nie noodwendig tot ’n logiese uitspraak lei nie: "Ons sonnestelsel het agt planete."

Verwysings

  1. http://plato.stanford.edu/entries/truth-coherence/
  2. David, Marion (2005). "Correspondence Theory of Truth" in Stanford Encyclopedia of Philosophy

Eksterne skakels

Read other articles:

R&B kontemporerSumber aliranRhythm and blues – pop – soul – funk – hip hop – elektronikSumber kebudayaanAwal 1980 di Amerika Utara; New York City, Los Angeles, Montreal, Atlanta, Chicago, Toronto, HoustonAlat musik yang biasa digunakanVokal - Penyintesis - Kibor - Mesin Drum - Drum - Horns - Talkbox - PianoSubgenreQuiet stormGenre campuran (fusion)New jack swing – Hip hop soul – 2-step – Crunk&B – Snap&B - R&B alternatif - RnBassTopik lainnyaMusisiArtikel ini...

 

Humans rights situation since World War II The Cyrus Cylinder is a proclamation by Persian king Cyrus the Great, who ruled much of the Middle East. Its advocacy of religious freedom across the Achaemenid Empire has been claimed as the first declaration of human rights.[1] Human rights in the Middle East have been shaped by the legal and political development of international human rights law after the Second World War, and their application to the Middle East. The 2004 United Nations ...

 

Lollipop F Información artísticaGénero(s) C-popPeríodo de actividad 2006WebSitio web http://www.lollipopf.net/ [editar datos en Wikidata] Lollipop F (nombre en mandarín 棒棒 堂, nombre japonés ロ リ ポ ッ プ F, nombre coreano 롤리팝 F) es una banda mandopop formada en Taiwán, en la que han ganado popularidad en todo el continente asiático. El grupo comenzó con seis integrantes, todos elegidos por la red televisiva de Channel [V], a través de un programa lla...

Australian federal electoral division CapricorniaAustralian House of Representatives DivisionDivision of Capricornia in Queensland, as of the 2019 federal electionCreated1901MPMichelle LandryPartyLiberal NationalNamesakeTropic of CapricornElectors108,688 (2022)Area90,903 km2 (35,097.8 sq mi)DemographicRural and provincial The Division of Capricornia is an Australian Electoral Division in Queensland. Capricornia is a traditionally a Labor-voting electorate, having been Labo...

 

هذه المقالة يتيمة إذ تصل إليها مقالات أخرى قليلة جدًا. فضلًا، ساعد بإضافة وصلة إليها في مقالات متعلقة بها. (أكتوبر 2019) جوزيف لويس فرنتش معلومات شخصية تاريخ الميلاد سنة 1858[1]  تاريخ الوفاة سنة 1936 (77–78 سنة)[1]  مواطنة الولايات المتحدة  الحياة العملية المهنة روائ

 

Komandan Korps Marinir Amerika Serikat(CMC)Bendera Komandan Korps MarinirPetahanaJenderal USMC David H. Bergersejak 11 July 2019Department of the NavyAnggotaGabungan Kelapa StafAtasanSecretary of DefenseSecretary of the NavyKantorThe Pentagon, Arlington County, Virginia, U.S.Ditunjuk olehPresidenwith Senate advice and consentMasa jabatan4 tahunRenewable once (In time of war or during a national emergency declared by Congress)Dasar hukum10 U.S.C. § 5043Dibentuk28 November 1775d...

Pour les articles homonymes, voir Mondeville. Mondeville La mairie. Logo Administration Pays France Région Île-de-France Département Essonne Arrondissement Étampes Intercommunalité Communauté de communes des 2 Vallées Maire Mandat Xavier Bionne 2020-2026 Code postal 91590 Code commune 91412 Démographie Gentilé Mondevillois Populationmunicipale 733 hab. (2020 ) Densité 109 hab./km2 Géographie Coordonnées 48° 29′ 24″ nord, 2° 25′ 01″ ...

 

Loiza LamersLamers, 2017Lahir9 Januari 1995 (umur 28)Driel, BelandaKebangsaanBelandaPekerjaanModel, pengusahaTahun aktif2015–sekarangInformasi modelingTinggi6 ft 05 in (196 cm)Warna rambutPirangWarna mataBiru Situs webhttp://www.loizalamers.com Loiza Lamers (lahir 9 Januari 1995) adalah seorang model asal Belanda yang terkenal sebagai pemenang dari Holland's Next Top Model, sekaligus transgender pertama di dunia dari waralaba Top Model.[1][2][3&#...

 

Get Ready!Get Ready!类型醫療劇格式日本電視劇编剧飯野陽子山田能龍川邊優子金澤知樹渡邊啓导演堤幸彥武藤淳(日语:武藤淳)山本剛義主演妻夫木聰国家/地区 日本语言日語集数10每集长度54分鐘配乐野口良(日语:ノグチリョウ)制作监制武藤淳植田博樹鈴木佳那子市山龍次佐井大紀制作公司TBS電視台Office Crescendo(日语:オフィスクレッシェンド)(協力)TBS電視網�...

Brazilian military interim president (1930) GeneralJoão de Deus Mena BarretoMember of the Brazilian Military JuntaIn office24 October 1930 – 3 November 1930Serving with Isaías de Noronha, Tasso FragosoPreceded byWashington Luís(as President)Succeeded byGetúlio Vargas(as President)Justice of the Superior Military CourtIn office16 November 1931 – 25 March 1933Nominated byGetúlio VargasPreceded byFeliciano Mendes de MoraisSucceeded byTasso FragosoFederal Interv...

 

Protesty przeciwko zaostrzeniu przepisów dotyczących aborcjiw Polsce Protest przeciwko zaostrzaniu przepisów aborcyjnych w Krakowie Państwo  Polska Miejsca wystąpień kilkaset miejscowości w Polsce i na świecie Początek wystąpień 22 października 2020[a] Koniec wystąpień pierwsza połowa 2021 Przyczyny wystąpień Orzeczenie Trybunału Konstytucyjnego o niezgodności z Konstytucją Rzeczypospolitiej Polskiej wykonywania aborcji z powodu podejrzenia ciężkiego i nieodwracalne...

 

Mosque in Toronto, Ontario, Canada Salahedin Islamic CentreReligionLeadershipAly HindyLocationLocation741 Kennedy RoadToronto, OntarioM1K 2C6Location in TorontoGeographic coordinates43°43′51″N 79°15′58″W / 43.730963°N 79.265976°W / 43.730963; -79.265976Capacity2,500[1][2]Websitewww.salaheddin.org The Salaheddin Islamic Centre is a mosque located in the Scarborough district of the city of Toronto, Ontario, Canada noted for its outspoken Imam ...

The Star Diaries First editionAuthorStanisław LemOriginal titlePolish: Dzienniki gwiazdoweTranslatorEnglish: Michael KandelIllustratorStanisław LemCover artistMarian StachurskiCountryPolandLanguagePolish, English, German, RussianGenreScience fiction, satire, philosophical fictionPublisherIskry (1957)Publication date1957, 1971Published in English1976Media typePrint (paperback) The Star Diaries is a series of short stories of the adventures of space traveller Ijon Tichy, o...

 

У Вікіпедії є статті про інші значення цього терміна: Термінатор. Термінатор Землі, видимий з космосу Карта світу з відміченим термінатором (у квітні) Термінатор (від лат. terminare — обмежувати) — лінія, що відокремлює освітлену (денну) і неосвітлену (темну) частини небе�...

 

Surat suara e-Mail beralih ke halaman ini. Untuk Surat suara tertulis, lihat Kandidat tertulis.    Tidak ada sistem pemungutan suara melalui pos    Pemungutan suara melalui pos hanya tersedia untuk sebagian/semua warga negara di luar negeri    Pemungutan suara melalui pos tersedia untuk beberapa/semua warga negara di luar negeri, dan untuk warga negara di dalam negeri yang memenuhi persyaratan tertentu   Pemungutan suara melalui pos tersedia untuk semua...

Filipino-American street gang SatanasSatanas gang logoFounded1972[1]Founding locationLos Angeles, California, United StatesYears active1972–presentTerritoryLos Angeles and Ventura countiesEthnicityFilipino AmericanActivitiesGang violence, murder, drug trafficking, theftRivalsAvenues Bahala Na Gang[2] The Satanas Gang (aka Ese Te Ese or STS) is a Filipino American street gang in Southern California, founded in 1972. It is believed to be the oldest Filipino-American ...

 

2011 film directed by Mélanie Laurent The AdoptedFilm posterFrenchLes adoptés Directed byMélanie LaurentWritten byMélanie LaurentMorgan PerezChristophe DeslandesProduced byBruno LevyStarringMarie Denarnaud Denis MénochetMélanie LaurentClémentine CélariéCinematographyArnaud PotierEdited byGuerric CatalaMusic byJonathan MoraliProductioncompaniesMove Movie StudioCanalTF1 Films ProductionRhône-Alpes CinémaDistributed byStudioCanalRelease date 23 November 2011 (2011-11-23...

 

Basketball team of the American Basketball Association This article has multiple issues. Please help improve it or discuss these issues on the talk page. (Learn how and when to remove these template messages) The topic of this article may not meet Wikipedia's notability guideline for sports and athletics. Please help to demonstrate the notability of the topic by citing reliable secondary sources that are independent of the topic and provide significant coverage of it beyond a mere trivial men...

此條目可参照英語維基百科相應條目来扩充。 (2020年6月7日)若您熟悉来源语言和主题,请协助参考外语维基百科扩充条目。请勿直接提交机械翻译,也不要翻译不可靠、低品质内容。依版权协议,译文需在编辑摘要注明来源,或于讨论页顶部标记{{Translated page}}标签。 乔治·弗洛伊德之死引发的示威活动Black Lives Matter及乔治·弗洛伊德之死的一部分從上至下、由左至右:德克�...

 

For the Italian animated film which was also released in 1972, see The Adventures of Pinocchio (1972 film). Italian TV series or program The Adventures of PinocchioBased onThe Adventures of Pinocchioby Carlo CollodiWritten byLuigi ComenciniSuso Cecchi D'Amico(from Carlo Collodi)Directed byLuigi ComenciniStarringAndrea BalestriNino ManfrediGina LollobrigidaVittorio De SicaTheme music composerFiorenzo CarpiCountry of originItalyOriginal languageItalianNo. of episodes6ProductionProducerFran...

 
Kembali kehalaman sebelumnya