Die 2021 Formule Een São Paulo Grand Prix het op 14 November 2021 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die negentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Die São Paulo Grand Prix van 2021 was die derde Grand Prix gewees om 'n kwalifiserende snelren te hou, na die Britse en Italiaanse Grands Prix. 'n Snelkwalifisering is amper dieselfde as 'n normale ren, met die groot verskil dat die wedren korter is. Die snelren-kwalifiserende afstand is ongeveer 100 kilometer en duur dus ongeveer 28 tot 30 minute.
Vrye oefening 1
Kwalifisering – Vrydag
* Lewis Hamilton kwalifiseer in die eerste plek, maar word gediskwalifiseer omdat sy DRS-vlerk nie aan die reëls voldoen het nie.[1]
Vrye oefening 2 – Saterdag
Snelrenkwalifikasie – Saterdag
* Lewis Hamilton ontvang 'n roosterstraf van vyf plekke vir die vervanging van sy motor se binnebrandenjin.[3]
** Kimi Räikkönen moes vanuit die kuipelaan wegspring weens 'n aanpassing aan sy agtervlerk.[4]
Wedren
Renuitslag
V Sergio Pérez verdien 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte.
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Verwysings