Die 2021 Formule Een Stiermarkse Grand Prix is op 27 Junie 2021 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Bande
Pirelli het die volgende bande in Stiermarke verskaf:
Bande vir 'n droë baan
|
Reënbande
|
Hard (Tipe C2)
|
Medium (Tipe C3)
|
Sag (Tipe C4)
|
Tussen-in
|
Reën
|
Vrye oefening
Uitslag
- Pierre Gasly, tweede vinnigste in die eerste vrye oefensessie, neem nie aan die volgende een deel nie weens 'n enjinprobleem met sy AT025;
- 'n Ongewone voorval kom voor in die kuipelaan, toe Valtteri Bottas die plek voor sy motorhuis op nuwe bande verlaat, tol en gelukkig niemand beseer nie, aangesien baie personeel daar rondgestaan het. McLaren-werktuigkundiges stoot sy motor terug om hom te help om weer weg te trek. Die renbeamptes is van hierdie fout in kennis gestel, en hy word gestraf deur die aftrekking van twee punte op sy superlisensie en 'n straf van drie wegspringplekke in die hoofren.[1]
Kwalifisering
* Valtteri Bottas ontvang 'n roosterstraf van 3 plekke vir sy tolslag tydens die tweede vrye oefening.
** Yuki Tsunoda ontvang 'n roosterstraf van 3 plekke omdat hy Valtteri Bottas opgehou het tydens K3.
Wedren
Renuitslag
V Lewis Hamilton verdien 'n bykomende punt vir die vinnigste rondte gery.
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Verwysings