Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

David Rattray

David Grey Rattray (6 September, 1958- 26 Januarie, 2007) was 'n Suid-Afrikaanse historikus wat veral bekend was vir sy werk oor die Anglo-Zoeloe-oorloë. Hy is op 26 Januarie 2007 by sy huis naby Rorke's Drift vermoor.[1]

David Rattray is in 1958 in Johannesburg gebore. Hy het skoolgegaan by Pridwin in Johannesburg en St Alban's College in Pretoria. In 1982 behaal hy 'n BSc Honneurs in entomologie aan die Universiteit van Natal in Pietermaritzburg. Van 1983 tot 1988 het hy die Mala Mala Natuurreservaat bestuur. In 1989 het hy en sy gesin na die familieplaas by Rorke's Drift, waar die beroemde Slag van Isandlwana en Slag van Rorke's Drift tussen die Engelse en die Zoeloes plaas gevind het, getrek. Hy en sy vrou, Nicky, het die Fugitives' Drift Lodge opgerig waar hulle gashere was vir 'n stroom besoekers wat Prins Charles en ander bekendes ingesluit het. In 1994 het hy lesings in die Verenigde Koninkryk by die Royal Geographical Society in Londen begin gee. In 1999 ken dié vereniging die "Ness Award" aan hom toe ter erkenning van die werk wat hy gedoen het om kennis van Zoeloekultuur te bevorder. In Februarie 2001 het hy die inwydingslesing van die Laurens van der Post Gedenklesingreeks by Sint James Paleis gelewer.[2]

Op 26 Januarie 2007 is Rattray vermoor in wat oënskynlik 'n mislukte rooftog was. 'n Bende van ses mans gewapen met pistole en gewere[3] het eers die ontvangsdame aangehou voor een van die mans die huis binne gegaan het en 'n enkele skoot gevuur het. Hy is egter deur die bendeleier wat saam met die res buite die huis gebly het beveel om weer in die huis in te gaan waar hy nog twee skote gevuur het waarna die aanvallers te voet gevlug het.[1][4]

David Rattray is op 1 Februarie 2007 in Balgowan begrawe in 'n eenvoudige dennehoutkis versier met inheemse veldblomme wat hy self geplant het. Die roudiens is in die privaat skool Michaelhouse se kapel gehou. Die begrafnis is deur meer as 1 500 mense bygewoon wat verskeie hooggeplaastes ingesluit het insluitend die premier van KwaZulu-Natal, S'bu Ndebele, en die Minister van Intelligensie Ronnie Kasrils. Talle sprekers by die begrafnis het gepleit vir optrede teen die vlaag van misdaad in Suid-Afrika.[5]

Op Vrydag 2 Februarie het Fethe Sibusiso Nkwanyana in Pietermaritzburg voor regter Jan Hugo skuldig gepleit op aanklagte van moord, poging tot roof met verswarende omstandighede en die onwettige besit van 'n vuurwapen en ammunisie. Nkwanyana het in die hof aangevoer dat Rattray deur mnr. Banozi Ndlovu doodgemaak is. Hy het verder getuig dat hy Sibonele Mpanza en Banozi Ndlovu Fugitive’s Drift 'n paar dae voor die voorval gaan verken het met die oog op 'n beplande rooftog. Volgens sy getuienis het die drie mans en nog drie mans – menere Siphiwe Ndlovu, Zwelihle Mtshali en ene Ngobese, die dag van die moord na die lodge gegaan waar hulle werkers aangehou het en geld en die brandkas se sleutels geëis het voor Banozi Ndlovu die huis binnegegaan en Rattray geskiet het. Nadat die saak tot Maandag 5 Februarie verdaag is, is Nkwanyana, wat 23 jaar oud is, altesame 25 jaar tronkstraf opgelê weens sy aandeel in die moord. Regter Hugo het in sy uitspraak gesê dat die moord op onskuldige mense soos mnr. David Rattray simptomaties is van die wetteloosheid wat veral op die platteland van Suid-Afrika heers.[6]

'n Tweede verdagte, Simphiwe Ndlovu (25) het op 2 Februarie in Dundee in die hof verskyn. Die saak is uitgestel en 'n borgtog aansoek is op 20 Februarie aangehoor. Tydens die aansoek het dit aan die lig gekom dat 'n lasbrief vir Simphiwe Ndlovu se inhegetenisname in Februarie 2006 uitgereik is inverband met die verkragting van twee tienermeisies, onderskeidelik 13 en 16 jaar oud. Sy moontlik betrokkenheid by 'n rooftog op die Rorke's Drift museum word ook ondersoek.[7][8][9]

'n Derde verdagte, Thembinkosi Ndlovu, (22) is op 15 Februarie in Nqutu naby Dundee gearresteer. Thembinkosi Ndlovu het skuld erken op die moord op Rattray en aangevoer dat hy deur Fethe Sibusiso Nkwanyana beveel is om Rattray te skiet. Regter Vuka Tshabalala, regter-president van KwaZulu-Natal het Thembinkosi Ndlovu tot 25 jaar tronkstraf gevonnis weens die moord op Rattray. In sy uitspraak het Tshabalala gewys op die skade wat misdadigers soos Ndlovu die land berokken in die aanloop na die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010.[10] [11]

'n Vierde verdagte, Sabelo Xolani Mpanza (28), is op 16 Maart in Helpmekaar in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem.[12] Mpanza het op 28 Maart in die hof in Dundee verskyn waar borgtog geweier is.[13]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 M&G, Battlefields legend David Rattray killed, besoek op 28 Januarie 2007
  2. CSI Speakers Name: DAVID RATTRAY Geargiveer 16 Februarie 2007 op Wayback Machine, besoek op 28 Januarie 2007
  3. AOL Anglo-Zulu War expert David Rattray murdered at South African lodge, besoek op 28 Januarie 2007
  4. Le Monde, L'historien sud-africain David Rattray assassiné à son domicile[dooie skakel], besoek op 28 Januarie 2007
  5. Beeld, Rouklaers: Dis genoeg! en Eenvoudige laaste reis vir David Rattray, 2 Februarie 2007
  6. Beeld, Tronk toe ná Rattray se moord, besoek op 6 Februarie 2007
  7. Beeld, Hof hoor hoe David Rattray doodgeskiet is Geargiveer 5 Februarie 2007 op Wayback Machine, besoek op 3 Februarie 2007
  8. M&G, Second Rattray murder accused appears Geargiveer 30 September 2007 op Wayback Machine, besoek op 18 Februarie 2007
  9. M&G, Rattray suspect under investigation for other crimes, besoek op 23 Februarie 2007
  10. M&G, Third suspect arrested for Rattray murder Geargiveer 30 September 2007 op Wayback Machine, besoek op 18 Februarie 2007
  11. Beeld, 25 j. vir moord op Rattray Geargiveer 30 September 2007 op Wayback Machine, besoek op 23 Februarie 2007
  12. Beeld, Verdagte vas op dag wat Rattray se boek lig sien, besoek op 30 Maart 2007
  13. IOL, Fourth Rattray suspect denied bail[dooie skakel], besoek op 30 Maart 2007

Read other articles:

Japanese neologism Satori in Japanese Satori generation (さとり世代, Satori Sedai) is a Japanese language neologism used to describe young Japanese who have seemingly achieved the Buddhist enlightened state free from material desires but who have in reality given up ambition and hope due to macro-economic trends.[1] The term was coined around 2010.[2] The Satori generation are not interested in earning money, career advancement, and conspicuous consumption, or even travel...

 

Excavating and processing solid wastes from landfills Landfill mining and reclamation (LFMR) is a process which excavates and processes solid wastes which have previously been landfilled.[1] The process aims to reduce the amount of landfill mass encapsulated within the closed landfill and/or temporarily remove hazardous material to allow protective measures to be taken before the landfill mass is replaced. In the process, mining recovers valuable recyclable materials, a combustible fr...

 

Artikel ini tidak memiliki referensi atau sumber tepercaya sehingga isinya tidak bisa dipastikan. Tolong bantu perbaiki artikel ini dengan menambahkan referensi yang layak. Tulisan tanpa sumber dapat dipertanyakan dan dihapus sewaktu-waktu.Cari sumber: Gerak lurus – berita · surat kabar · buku · cendekiawan · JSTOR Bagian dari seri artikel mengenaiMekanika klasik F → = m a → {\displaystyle {\vec {F}}=m{\vec {a}}} Hukum kedua Newton Sejara...

Объединённое освободительное движение Западного Папуаангл. United Liberation Movement for West Papua Дата основания 7 декабря 2014 года Тип политическая организация и политическое движение[d] Председатель Бенни Венда Сайт ulmwp.org Объединённое освободительное движение Западного П

 

Ini adalah nama Korea; marganya adalah Kim. Kim Ju-naInformasi latar belakangLahir8 Februari 1994 (umur 29)Korea SelatanGenreK-popPekerjaanPenyanyiTahun aktif2015 (2015)–sekarangLabelMusic K Entertainment Nama KoreaHangul김주나 Alih AksaraGim Ju-naMcCune–ReischauerKim Chuna Kim Ju-na (lahir 8 Februari 1994) adalah penyanyi Korea Selatan yang lebih dikenal sebagai peserta dari acara survival Produce 101 pada tahun 2016.[1] > Diskografi Singel Judul Tahun Album How C...

 

Guy Pratt Información personalNacimiento 3 de enero de 1962 (61 años)Londres, InglaterraNacionalidad BritánicaFamiliaPadre Mike Pratt Cónyuge Gala Wright (desde 1996, hasta valor desconocido) Pareja Georgia Byng EducaciónEducado en Kingham Hill School Información profesionalOcupación Músico, compositor, comedianteAños activo 1984 – presenteGéneros Avant-rock, rock progresivo, rock psicodélico, rock experimental, art rockInstrumentos Bajo, guitarra, vozDiscográficas Cap...

Ehemalige Arbeitsstelle der Enzyklopädie des Märchens Die Enzyklopädie des Märchens (Abkürzung: EM) ist ein von Kurt Ranke begründetes, deutschsprachiges Nachschlagewerk zur internationalen Erzählforschung, das 15 Bände umfasst. Inhaltsverzeichnis 1 Geschichte 2 Inhalt 3 Bibliographische Angaben 4 Siehe auch 5 Weblinks 6 Einzelnachweise Geschichte Ein verwandtes, allerdings auf deutschsprachige Märchen beschränktes Projekt, das von Lutz Mackensen herausgegebene Handwörterbuch des d...

 

Letak Provinsi Utara di Rwanda Provinsi Utara (Kinyarwanda: Intara y'Amajyaruguru, Prancis: Province du Nord) merupakan satu dari lima provinsi di Rwanda. Provinsi ini terletak di bagian utara di negara itu. Ibu kota provinsi ini berada di Byumba. Provinsi ini terdiri dari beberapa distrik seperti Burera, Byumba, Gakenke, Ruhengeri, dan Rulindo. lbsProvinsi di Rwanda Timur · Kigali · Utara · Selatan · Barat Artikel bertopik Afrika ini adalah sebuah ...

 

Pirámide de Amenemhat I en El Lisht. Pirámide de Senusert I (Sesostris I) en El Lisht. EL Lisht (اللثت) es el nombre moderno de una aldea localizada a sesenta kilómetros al sur de El Cairo, Egipto, en cuyas inmediaciones se encuentran los restos de dos grandes pirámides y una necrópolis, datadas en época del Imperio Medio de Egipto. Se deduce por los textos de la época que Amenemhat I, el primer faraón de la dinastía XII, trasladó la capital a una ciudad nueva denominada Amenem...

Thomas Penson, ou Thomas Penson, o mais novo (c. 1790 - 1859), foi o inspetor do condado de Denbighshire e Montgomeryshire. Um arquiteto e designer inovador de várias pontes em arco de alvenaria sobre o rio Severn e outros lugares. Ele era filho de Thomas Penson, o mais velho (c. 1760 - 1824), que fora inspetor do condado de Flintshire entre 1810 e 1814, mas havia sido demitido quando a ponte de Overton-on-Dee desabou.[1] Thomas Penson, o mais jovem, completou sua substituição. Thomas Pens...

 

Type of wall separating peoples, administrative units or cultures The Berlin Wall divided Berlin from 1961 until 1989, and was demolished between 1990 and 1992. A separation barrier or separation wall is a barrier, wall or fence, constructed to limit the movement of people across a certain line or border, or to separate peoples or cultures.[1] A separation barrier that runs along an internationally recognized border is known as a border barrier.[citation needed] David Henley o...

 

a

Ten artykuł dotyczy litery alfabetu łacińskiego. Zobacz też: A jako skrót lub oznaczenie. A a Informacje podstawowe Majuskuła A Minuskuła a Podstawowy alfabet łaciński Multimedia w Wikimedia Commons Hasło w Wikisłowniku Ta strona zawiera symbole fonetyczne MAF. Bez właściwego wsparcia renderowania wyświetlane mogą być puste prostokąty lub inne symbole zamiast znaków Unikodu. A (minuskuła: a) – pierwsza litera alfabetu łacińskiego i alfabetów na nim opartych, w tym alfa...

لا يزال النص الموجود في هذه الصفحة في مرحلة الترجمة إلى العربية. إذا كنت تعرف اللغة المستعملة، لا تتردد في الترجمة. (يوليو 2017) تشكل كل من الأمواج، والرياح والمد والجزر أكثر من 80% من إمكانيات اسكتلندا للطاقة المتجددة. إنتاج الطاقة المتجددة في اسكتلندا هي القضية التي تأتي في ا�...

 

Ceyzériat Ceyzériat (Frankreich) Staat Frankreich Region Auvergne-Rhône-Alpes Département (Nr.) Ain (01) Arrondissement Bourg-en-Bresse Kanton Ceyzériat Gemeindeverband Bassin de Bourg-en-Bresse Koordinaten 46° 11′ N, 5° 19′ O46.1788888888895.3238888888889Koordinaten: 46° 11′ N, 5° 19′ O Höhe 240–585 m Fläche 9,36 km² Einwohner 3.202 (1. Januar 2020) Bevölkerungsdichte 342 Einw./km² Postleitzahl 01250 INSEE-Code 01...

 

Catholic high school in Bergen County, New Jersey, United States Immaculate Conception High SchoolAddress258 South Main StreetLodi, (Bergen County), New Jersey 07644United StatesCoordinates40°51′58″N 74°5′38″W / 40.86611°N 74.09389°W / 40.86611; -74.09389InformationTypePrivate, All-FemaleReligious affiliation(s)Roman CatholicEstablished1915StatusclosedClosed2023School districtArchdiocese of NewarkNCES School ID00862642[2]Head of schoolJessica Cutron...

British film magazineThis article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Cinema X – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (December 2016) (Learn how and when to remove this template message) Cinema XVolume 2, No. 3 (1969)EditorTony CrawleyCategoriesFilmFrequencyMonthlyPublisherRosland Productions Top Selle...

 

American-Canadian adult animated series and sitcom Family DogGenreComedyCreated byBrad BirdWritten by Brad Bird (short) Paul Dini Dennis Klein Sherri Stoner (series) Directed by Brad Bird (short) Chris Buck (series) Voices of Stan Freberg Annie Potts Mercedes McCambridge Brad Bird Scott Menville Brooke Ashley Marshall Efron Stanley Ralph Ross Jack Angel (short) Martin Mull Molly Cheek Danny Mann Zak Huxtable Epstein Cassie Cole Bruce McGill Deanna Oliver Mary Kay Bergman (series) Theme music ...

 

USS Kitty Hawk (CV-63) comienza el Ejercicio Valiant Shield, el juego de guerra más grande de la Marina de los Estados Unidos desde la Guerra de Vietnam. Un ejercicio militar (también llamado juego de guerra (en inglés: war game) en Estados Unidos y Canadá) es el uso de recursos militares para entrenarse en las operaciones militares, o bien para explorar los efectos de la guerra, o para probar estrategias sin encontrarse en un combate real. Los ejercicios en el siglo XX se han identi...

Indian actress Anjana SukhaniSukhani at 59th Filmfare AwardsBorn (1978-12-10) 10 December 1978 (age 44)Jaipur, Rajasthan, IndiaNationalityIndianOccupation(s)Actress, modelYears active2002–present Anjana Sukhani (born 10 December 1978) is an Indian actress and model, who predominantly appears in Hindi and a few Telugu films and one Kannada films. Early life Anjana was born on 10 December 1978[1][2] in Jaipur to Preethi and Om Sukhani and has an older brother.[2&...

 

Andreas Brantelid (2018) Andreas Brantelid (Copenaghen, 8 ottobre 1987) è un violoncellista svedese, nato e cresciuto in Danimarca. Indice 1 Biografia 2 Note 3 Altri progetti 4 Collegamenti esterni Biografia Ha iniziato a quattro anni lo studio del violoncello, con il padre, Ingemar. Ha debuttato in concerto all'età di 14 anni, eseguendo il Concerto per violoncello di Edward Elgar con l'Orchestra Reale Danese [1]. Nel 2006 ha vinto il concorso Eurovision Young Musicians, in rapprese...

 
Kembali kehalaman sebelumnya