Die Mangaung-ovaal (voorheen bekend as Springbokpark, Chevroletpark, Goodyearpark en die OUTsurance-ovaal) is 'n stadion in Bloemfontein, Suid-Afrika, aangrensend aan die Vrystaatstadion. Die stadion, wat oorwegend vir krieketwedstryde gebruik word, is in 1989 geopen en kan 20 000 toeskouers huisves. Dit is die tuisveld van die Knights-krieketspan. Mangaung-ovaal is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir vyf wedstryde ingespan.
Toetswedstryde
Krieketwêreldbeker 2003
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Krieketwêreldbeker 2003.
Sri Lanka wen met 47 lopies Goodyear-park, Bloemfontein Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Neil Mallender (Eng) Speler van die wedstryd: Sanath Jayasuriya (SL)
|
- Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Suid-Afrika wen met 10 paaltjies Goodyear-park, Bloemfontein Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Srinivas Venkataraghavan (Ind) Speler van die wedstryd: Makhaya Ntini (SA)
|
- Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Nederland wen met 64 lopies Goodyear-park, Bloemfontein Skeidsregters: Daryl Harper (Aus) en Nadeem Ghauri (Pak) Speler van die wedstryd: Feiko Kloppenburg (Ned)
|
- Nederland het die loot gewen en verkies om te kolf.
Nieu-Seeland wen met 6 paaltjies Goodyear-park, Bloemfontein Skeidsregters: Darrell Hair (Aus) en Rudi Koertzen (SA) Speler van die wedstryd: Nathan Astle (NZ)
|
- Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf.
|
t
|
Kenia135/3 (26 boulbeurte)
|
|
|
|
Kenia wen met 7 paaltjies Goodyear-park, Bloemfontein Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Srinivasaraghavan Venkataraghavan (Ind) Speler van die wedstryd: Martin Suji (Ken)
|
- Zimbabwe het die loot gewen en verkies om te kolf.
Sien ook
Eksterne skakels