Die raap of witraap (Brassica rapa var. rapa) is 'n wortelgroente wat wêreldwyd in gematigde klimaatstreke gekweek word vir sy wit, bolvormige penwortel. Klein, sappiger variëteite word gekweek vir menslike verbruik, terwyl groter variëteite gekweek word as veevoer.
In die noorde van Engeland en Skotland verwys raap na die groter, geel knolwortelgroente wat ook bekend staan as die "Sweedse raap".
Eksterne skakels