Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

Geallieerdes van die Eerste Wêreldoorlog

'n Voorstelling van die wisseling in grondgebied wat deur die Geallieerde en Sentrale Moondhede beheer is oor die verloop van die oorlog. Geallieerd-beheerde gebiede word in groen vertoon en die gebiede van die Sentrale Moondhede in oranje.
Die militêre alliansies voor die oorlog.

Die Entente-magte of Geallieerdes van die Eerste Wêreldoorlog (Engels: The Entente Powers / Allies; Frans: Forces de l'Entente / Alliés; Italiaans: Alleati; Portugees: Aliados; Roemeens: Puterile Antantei / Aliații; Russies: Союзники, Soyuzniki; Serwies: Савезници, Saveznici; Spaans: Aliados) is die lande wat tydens die Eerste Wêreldoorlog amptelik teen die Sentrale Moondhede te staan gekom het. Die lidlande van die Drievoudige Entente was Frankryk, die Russiese Ryk en die Verenigde Koninkryk; Italië het in 1915 by die Geallieerdes aangesluit. Japan, België, Serwië, Griekeland, Montenegro, Roemenië en die Tsjeggo-Slowaakse legioene[1] was sekondêre lede van die Entente.[2]

Die Verenigde State het oorlog teen die Duitse Keiserryk verklaar omdat Duitsland die VS-neutraliteit deur aanvalle op die internasionale maritieme verkeer en die Zimmermann-telegram aan Meksiko geskend het.[3] Die VSA het tot die oorlog toegetree as 'n "verenigde mag" eerder as 'n amptelike bondgenoot van Frankryk en die Verenigde Koninkryk, om buitelandse versperrings te vermy.[4] Alhoewel Bulgarye en die Ottomaanse Ryk hul betrekkinge met die VSA verbreek het, het nie een van hulle oorlog verklaar nie.[5]

Alhoewel die Dominions en kroonkolonies van die Britse Ryk noemenswaardige bydraes tot die Geallieerdes se oorlogvoering gemaak het, het hulle tydens die oorlog nie eie onafhanklike buitelandse beleide gehad nie.

Opsomming van oorlogsverklarings

Russiese plakkaat wat die Drievoudige Entente vertoon.
Datum van aan
1914
28 Julie Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye Vlag van Serwië Serwië
30 Julie Vlag van Rusland Rusland Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
1 Augustus Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk Vlag van Rusland Rusland
1 Augustus Vlag van Monaco Monaco Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
3 Augustus Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk Vlag van Frankryk Frankryk
4 Augustus Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk Vlag van België België
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
5 Augustus Vlag van Montenegro Montenegro Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
6 Augustus Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Serwië Serwië Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
9 Augustus Vlag van Montenegro Montenegro Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
11 Augustus Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
12 Augustus Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
22 Augustus Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye Vlag van België België
23 Augustus Vlag van Japan Japan Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
25 Augustus Vlag van Japan Japan Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
1 November Vlag van Rusland Rusland Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
2 November Vlag van Serwië Serwië Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
3 November Vlag van Montenegro Montenegro Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
5 November Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
1915
23 Mei Vlag van Italië Italië Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
3 Junie Vlag van San Marino San Marino Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
21 Augustus Vlag van Italië Italië Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
14 Oktober Vlag van Bulgarye Bulgarye Vlag van Serwië Serwië
15 Oktober Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Montenegro Montenegro
Vlag van Bulgarye Bulgarye
16 Oktober Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Bulgarye Bulgarye
19 Oktober Vlag van Italië Italië
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Bulgarye Bulgarye
1916
9 Maart Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk Vlag van Portugal Portugal
15 Maart Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye Vlag van Portugal Portugal
27 Augustus Vlag van Roemenië Roemenië Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
Vlag van Italië Italië Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
28 Augustus Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk Vlag van Roemenië Roemenië
30 Augustus Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk Vlag van Roemenië Roemenië
1 September Vlag van Bulgarye Bulgarye Vlag van Roemenië Roemenië
1917
6 April Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
7 April Vlag van Kuba Kuba Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
10 April Vlag van Bulgarye Bulgarye Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
13 April Vlag van Bolivië Bolivië Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
20 April Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2 Julie Vlag van Griekeland Griekeland Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
Vlag van Bulgarye Bulgarye
22 Julie Vlag van Thailand Thailand Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
4 Augustus Vlag van Liberië Liberië Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
14 Augustus Vlag van Volksrepubliek China China Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
6 Oktober Vlag van Peru Peru Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
7 Oktober Vlag van Uruguay Uruguay Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
26 Oktober Vlag van Brasilië Brasilië Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk[6]
7 Desember Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
7 Desember Vlag van Ecuador Ecuador Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
10 Desember Vlag van Panama Panama Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
16 Desember Vlag van Kuba Kuba Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
1918
23 April Vlag van Guatemala Guatemala Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
8 Mei Vlag van Nicaragua Nicaragua Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye
23 Mei Vlag van Costa Rica Costa Rica Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
12 Julie Vlag van Haïti Haïti Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
19 Julie Vlag van Honduras Honduras Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
10 November Vlag van Roemenië Roemenië Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk

Verwysings

Read other articles:

Cédric Si Mohamed Klub olahraga Konstantinus, 2015Informasi pribadiNama lengkap Cédric Si MohamedTanggal lahir 9 Januari 1985 (umur 38)Tempat lahir Roanne, PrancisTinggi 1,83 m (6 ft 0 in)Posisi bermain Penjaga gawangInformasi klubKlub saat ini CS ConstantineNomor 71Karier junior1998–2004 FC GueugnonKarier senior*Tahun Tim Tampil (Gol)2005–2006 Yzeure 24 (0)2006–2007 Jura Sud 16 (0)2007–2008 Vesoul 34 (0)2008–2009 FC Montceau 11 (0)2009–2013 JSM Béjaïa 90 (...

 

Juri NagatsumaNama asal長妻 樹里Lahir27 Oktober 1988 (umur 35)Hokkaido, JepangNama lainIon MomoyamaPekerjaan Pengisi suara penyanyi Tahun aktif2010–sekarangAgenPro-FitTinggi161 cm (5 ft 3 in)Karier musikGenreJ-popInstrumenVokalTahun aktif2014–sekarangLabelZERO-A Juri Nagatsuma (長妻 樹里code: ja is deprecated , Nagatsuma Juri, lahir 27 Oktober 1988) adalah seorang pengisi suara dan penyanyi Jepang. Dia beragensi dengan Pro-Fit dan menandatangani ...

 

Waka dalam manyōgana. Karya penyair wanita Nukata no Ōkimi. Manyōgana (万葉仮名code: ja is deprecated , Man'yōgana) adalah salah satu jenis aksara kana yang menggunakan aksara Tionghoa untuk melambangkan bunyi bahasa Jepang, sementara sebagian besar arti yang dikandung aksara tersebut diabaikan. Manyōgana dipakai menulis di Jepang dari zaman Asuka hingga zaman Nara (akhir abad ke-6 hingga awal abad ke-8). Sistem penulisan seperti ini antara lain dipakai untuk menulis Manyōshū, sehi...

Roller sports was an event in the Asian Games for the first time in 2010, when the games were held in Guangzhou, China. Events Artistic skating Event 10 18 22 Years Men's free skating X 1 Women's free skating X X 2 Pairs X 1 Total 3 0 1 Inline freestyle skating Event 10 18 22 Years Men's speed slalom X 1 Women's speed slalom X 1 Mixed pair slalom X 1 Total 0 0 3 Skateboarding Event 10 18 22 Years Men's park X X 2 Men's street X X 2 Women's park X X 2 Women's street X X 2 Total 0 4 4 Speed ska...

 

Litovelské Pomoraví – Satellitenaufnahme 2021 Litovelské Pomoraví (deutsch Littauer Marchtal) ist ein Landschaftsschutzgebiet in der mährischen Region Olomouc, Tschechien. Es schützt seit 1990 die Feuchtgebiete in der Flussaue am Mittellauf der March. Das Gebiet ist 96 km² groß und nimmt einen etwa 44 Kilometer langen und 3–8 Kilometer breiten Streifen zwischen den Städten Olomouc und Mohelnice ein. Inhaltsverzeichnis 1 Topographie 2 Flora und Fauna 3 Ökologische Bedeutung 4 Web...

 

اضغط هنا للاطلاع على كيفية قراءة التصنيف دودة السفن المرتبة التصنيفية فصيلة  التصنيف العلمي المملكة: الحيوانات الشعبة: الرخويات الطائفة: ذوات المصراعين الرتبة: Myoida الفصيلة: Teredinidaeرافينسك, 1815 الاسم العلمي Teredinidae  قسطنطين صموئيل رافينسك  ، 1815    تعديل مصدري - ت�...

Rodin Carlin Rodin Carlin Informações gerais Base Farnham, Surrey, Reino Unido Categoria(s) Fórmula 2Fórmula 3Campeonato GB3F1 AcademyFórmula 4 BritânicaFórmula 4 Espanhola Categoria(s) anterior(es) A1 Grand Prix[a]Porsche SupercupEurocopa de Fórmula Renault 2.0Fórmula Renault 2.0 UKFórmula 3 Euro SeriesBritish Formula 3 International SeriesGP3 SeriesFórmula Renault 3.5 SeriesFórmula E[b]GP2 SeriesFórmula 3 EuropeiaIndy LightsIndyCar SeriesEuropean Le Mans SeriesEurofórmula Open...

 

У этого термина существуют и другие значения, см. Братовщина. СелоБратовщина 56°03′00″ с. ш. 37°52′40″ в. д.HGЯO Страна  Россия Субъект Федерации Московская область Муниципальный район Пушкинский Городское поселение Правдинский История и география Первое упомин�...

 

2022 Iranian filmMotherlessFilm posterDirected byMorteza FatemiWritten byMorteza FatemiProduced byMohammad Reza Mesbah Ali OjiStarringAmir Aghaei Mitra Hajjar Pardis Pourabedini Pejman JamshidiCinematographyMasoud SalamiEdited byMohammad NajarianProductioncompanyNasim Film CenterRelease date February 1, 2022 (2022-02-01) (FIFF) CountryIranLanguagePersian Motherless (Persian: بی مادر, romanized: Bi Madar) is a 2022 Iranian drama film directed and written by Morteza Fat...

Area in the East End of London, England For other uses, see Mile End (disambiguation). Human settlement in EnglandMile EndThe Green Bridge carries Mile End Park over the A11 Mile End RoadMile EndLocation within Greater LondonOS grid referenceTQ365825• Charing Cross4.2 mi (6.8 km) WSWLondon boroughTower HamletsCeremonial countyGreater LondonRegionLondonCountryEnglandSovereign stateUnited KingdomPost townLONDONPostcode districtE1, E3 and E14Di...

 

Not to be confused with Wolfville, Nova Scotia. Unincorporated community in MarylandWolfsville, MarylandUnincorporated communityThe center of WolfsvilleWolfsvilleLocation in MarylandShow map of MarylandWolfsvilleWolfsville (the United States)Show map of the United StatesCoordinates: 39°34′27″N 77°33′02″W / 39.57417°N 77.55056°W / 39.57417; -77.55056Country United States of AmericaState MarylandCounty Frederick Wolfsville is an unincorporated commu...

 

1992 studio album by Mellow Man AceThe Brother With Two TonguesStudio album by Mellow Man AceReleased1992Recorded1991-1992GenreHip hopLength59:53LabelCapitolProducerMellow Man Ace (exec.)Morey Alexander (exec.)Julio GBronek WroblewskiRalph MerdanoDJ MuggsTony GThe Baker BoyzMellow Man Ace chronology Escape From Havana(1989) The Brother With Two Tongues(1992) From The Darkness Into The Light(2000) The Brother With Two Tongues is a studio album by the American rapper Mellow Man Ace.[...

بطولة ويمبلدون 1937 جزء من بطولة ويمبلدون  رقم الفعالية 57  البلد المملكة المتحدة  التاريخ 1937  الرياضة كرة المضرب  بطولة ويمبلدون 1936  بطولة ويمبلدون 1938  تعديل مصدري - تعديل   قائمة ببطولات ويمبلدون لسنة 1937: فردي رجال المقالة الرئيسية: بطولة ويمبلدون 1937 - فرد�...

 

此條目疑似由大量爱好者内容组成。 (2023年3月30日)維基百科不是不經篩選的資訊收集處。請幫助改進這個條目,使用中立的語氣(而不是愛好者或媒體報道的語氣),移除瑣碎的軼事與未經證實的評論、不合適的列表和链接收集等。如條目內有愛好者可能感興趣而不符維基百科收錄標準的內容,可考慮將該等內容移至其他專門描寫棒球大联盟 (电视剧)的百科或網站,或在不�...

 

Cardcaptor SakuraVolume pertama Cardcaptor Sakura yang diterbitkan di Jepang oleh Kodansha pada 22 November 1996 dengan menampilkan Sakura Kinomotoカードキャプターさくら(Kādokyaputā Sakura)GenreGadis penyihir, romansa MangaPengarangClampPenerbitKodanshaPenerbit bahasa InggrisAUS Madman EntertainmentNA Dark Horse ComicsMajalahNakayoshiDemografiShōjoTerbitMei 1996 (1996-05) – Juni 2000 (2000-6)Volume12 (Daftar volume) Seri animeSutradaraMorio AsakaSkenarioNanase Ohkawa...

TeramoLogo SS Teramo CalcioNama lengkapSocietà Sportiva Dilettantistica Teramo Calcio srlJulukanIl diavolo (Setan); Biancorossi (Putih-Merah)Berdiri1913StadionStadion Comunale Gaetano Bonolis,Teramo, Italia(Kapasitas: 7.498)KetuaLuciano CampitelliManajerVincenzo VivariniLigaLega Pro Prima Divisione2013-14Lega Pro Seconda Divisione, ke-1 Kostum kandang Kostum tandang Società Sportiva Dilettantistica Teramo Calcio adalah klub sepak bola Italia dari Teramo, Abruzzo, yang berdiri pada 1913. Ter...

 

Cuneiform sign URU. Amarna letter EA 365-(Reverse), Biridiya to Pharaoh, titled: Furnishing Corvée Workers;[1]7th line: i-na URU-Šu-na-ma-(ki), in City-ŠuNaMa-(yours).[2](high resolution expandable photo) Wikimedia Commons has media related to URU (city Sumerogram). The cuneiform sign URU is a relatively distinctive sign in the cuneiform sign lists; with its two verticals at the sign's right, and the central long horizontal stroke, it is not easily confused with other signs...

 

  ميّز عن محمد بنونة (المحمود). محمد بنونة معلومات شخصية الميلاد 29 أبريل 1943 (80 سنة)  مراكش  مواطنة المغرب  عضو في معهد القانون الدولي  مناصب قاضٍ   في المنصب16 نوفمبر 1998  – 28 فبراير 2001  في المحكمة الجنائية الدولية ليوغوسلافيا السابقة  الممثل الدائم للم�...

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: M56 submachine gun – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (December 2012) (Learn how and when to remove this template message) Submachine gun Crvena Zastava Automat M56 TypeSubmachine gunPlace of originSFR YugoslaviaService historyIn servi...

 

Building in Worcestershire, EnglandHagley HallHagley Hall June 2011General informationArchitectural styleNeo-PalladianAddressHall Drive, Hagley, Worcestershire, DY9 9LGTown or cityHagley, WorcestershireCountryEnglandCoordinates52°25′27″N 2°07′09″W / 52.4242°N 2.1191°W / 52.4242; -2.1191Construction started1754Completed1760ClientGeorge Lyttelton, 1st Baron LytteltonDesign and constructionArchitect(s)Sanderson Miller Hagley Hall is a Grade I listed 18th-centu...

 
Kembali kehalaman sebelumnya