Wes-Sussex (Engels: West Sussex) is die graafskap saamgestel uit die westelike dele van die historiese graafskap Sussex. In 1974 is Sussex verdeel om die huidige Oos-Sussex en Wes-Sussex te vorm.
Wes-Sussex is in die suidooste van Engeland geleë en het in 2017 'n geskatte bevolking van 8 520 400 gehad.