Die Mesopotamiese mitologie verwys na die godsdiensoortuigings en -praktyke van die Sumeriërs, Akkadiërs, Assiriërs, Babiloniërs en latere migrerende Arameërs en Chaldeërs wat 4 200 jaar lank, van die middel van die 4de millennium v.C. tot omstreeks die 10de eeu n.C., in Mesopotamië gewoon het.[1]
Die streek het die huidige Irak, Koeweit, Suidoos-Turkye en Noordoos-Sirië ingesluit.
Verwysings