Deelstaat Missouri
Vlag van Missouri
Seël
Bynaam(e): The Show-Me-State
Kaart van die Verenigde State met Missouri uitgelig
Amptelike taal(e)
Engels
Hoofstad
Jefferson City
Grootste stad
Kansas City
Area
26ste in die V.S.
- Totaal
180 533 km2
- Wydte
385 km
- Lengte
480 km
- Water
2 119 km2
- % water
1,17 %
- Breedtegraad
36° N tot 40° 37′ N
- Lengtegraad
89° 6′ W tot 95° 46′ W
Bevolking
30ste in die V.S.
- Totaal
6 021 988 (2012 skatting)
- Digtheid
33,17/km2 18de in die V.S.
Hoogte
- Hoogste punt
Taum Sauk-berg 540 m
- Gemiddeld
240 m
- Laagste punt
Saint Francis-Rivier by Arkansas-grens 70 m
Toetrede tot die Unie
10 Augustus 1821 (24ste )
Goewerneur
Eric Greitens (R)
Luitenant-Goewerneur
Mike Parson (R)
Wetgewer
Missouri Algemene Vergadering
- Hoërhuis
Senaat
- Laerhuis
Huis van Verteenwoordigers
V.S. Senatore
Roy Blunt (R) Josh Hawley (R)
Tydsone
UTC -6 / Somertyd -5
Afkortings
MO US-MO
Webblad
www.mo.gov
Missouri (Engels : State of Missouri ) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State met 'n bevolking van 6,1 miljoen. Die hoofstad is Jefferson City en die grootste stad is Kansas City . St. Louis is die grootste metropolitaanse gebied.
Missouri is die 24ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Missouri word in die noorde deur Iowa , in die ooste deur Illinois en Kentucky , in die suide deur Arkansas , en in die weste deur Kansas en Nebraska begrens.
Missouri se bynaam is The Show-Me-State .
Eksterne skakels
Toerisme
Geskiedenis